Vrystaat steier onder 10 plaasmoorde sedert April 2020

Die onlangse plaasmoord van Poenkie Bisset van Smithfield, bring die aantal plaasmoorde in die Vrystaat op tien te staan. Die Vrystaat is gedurende 1 April tot 30 November 2020 deur 53 plaasaanvalle op landbougrond geruk. Die Bisset moord te Smithfield is die 10de moord op landbougrond sedert April 2020. Volgens dr. Jane Buys, Veiligheidsrisiko-analis van […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Vrystaat steier onder 10 plaasmoorde sedert April 2020

Drie plaasaanvallers dood na jaagtog en skietery naby Lichtenburg

Vier gerdagtes het twee blanke rylopers in Lichtenburg met wapens in hulle voertuig gedwing. Hulle toe na die plaas Bloedzuierspan toe waar die blankes gedwing was om Antoon van Rensburg (78) uit die huis te lok. Die vier verdagtes het toe die huis bestorm, geld en wapens ge-eis. Hulle het uit die huis gevlug nadat […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Drie plaasaanvallers dood na jaagtog en skietery naby Lichtenburg

Verbeter jou veiligheid met hierdie wenke

Veiligheid op landbougrond was die afgelope tyd onder die vergrootglas en met goeie rede! Met die feestyd op hande, moet boere en plaasbewoners ekstra paraatheid aan die dag lê. Volgens dr Jane Buys, Veiligheidsrisiko-analis van Vrystaat Landbou (VL), is dit krities belangrik dat landbouers hul paraatheid moet opskerp, waarneem wat om hulle aangaan en geen […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Verbeter jou veiligheid met hierdie wenke

7-Jarige sterf in botsing in Oudtshoorn

Die Oudtshoorn-polisie het by navrae bevestig dat ‘n klag van strafbare manslag teen die bestuurder van ‘n voertuig geopen is na ‘n 7-jarige seun vanoggend in Dassieweg doodgery is. Na bewering was die 26-jarige bestuurder op pad om sy vriendin se kinders by die skool af te laai toe die ongeluk gebeur. Volgens die bestuurder, […]

Posted on by jonckie

Comments Off on 7-Jarige sterf in botsing in Oudtshoorn

VL vervul fasiliteringsrol tussen Oos-VS boere en SAPD

Vrystaat Landbou (VL) was op 23 November 2020 betrokke in die fasilitering van ‘n vergadering tussen die Harrrismith Distrikslandbou Unie, Verkykerskop Landbou, Sterkfontein Landelike Veiligheid asook die Suid-Afrikaanse Polisiediens. Dit volg op ‘n versoek vanaf die Harrismith Distrikslandbou Unie om behulpsaam te wees in probleme wat met betrekking tot dienslewering asook die aanspreek van klagtes […]

Posted on by jonckie

Comments Off on VL vervul fasiliteringsrol tussen Oos-VS boere en SAPD

Ongeveer 400 Vrystaat boere neem deel aan wit/ bloulig operasie saam SAPD

Vrystaat Landbou het gister, as deel van sy landelike veiligheidsplan, boere en SAPD-lede se paraatheid en reaksie getoets tydens n groot wit/ bloulig operasie. Die Lejweleputswa-distrik, wat die afgelope tyd erg onder misdaad deurgeloop het, was gisteraand ‘n gewemel van voertuie toe sowat 400 boere saam met lede van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) ’n distriks […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Ongeveer 400 Vrystaat boere neem deel aan wit/ bloulig operasie saam SAPD

Elektrisiteit prysstygings bedreig die volhoubaarheid van landbou

Die steeds stygende elektrisiteitskoste bedreig die volhoubaarheid van bekostigbare voedselproduksie. Dit was die waarskuwing wat Vrystaat Landbou (VL) vandag aan NERSA gegee het. Dr Jack Armour, bedryfsbestuurder van VL, het NERSA toegespreek oor Eskom se voorgestelde planne om die prys van elektrisiteit verder te verhoog. Volgens Armour is dit onaanvaarbaar dat verbruikers in die algemeen […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Elektrisiteit prysstygings bedreig die volhoubaarheid van landbou

Vrystaat Landbou verwelkom aanstelling van plaasmoorde ondersoekspan in Vrystaat

Vrystaat Landbou (VL) het sy dank teenoor die Hennenman Boereverening, die gemeenskap van Hennenman en omliggende dorpe en die publiek uitgespreek vir hul ondersteuning tydens die protes aksie teen plaasmoorde in Hennenman op Maandag 16 November. Die organisasie is oortuig dat die wyse waarop die protes aksie verloop het, vertroue en steun werf vir die […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Vrystaat Landbou verwelkom aanstelling van plaasmoorde ondersoekspan in Vrystaat

Vrystaat Landbou behaal sukses met plaasmoord protes in Hennenman teen borg vir beskuldigdes

Vrystaat Landbou (VL) het vandag ʼn suksesvolle protes in samewerking met Hennenman Boerevereniging aangeteken teen plaasmoorde. VL het ‘n versoekskrif aan die staatsaanklaer oorhandig waarin versoek word dat geen borg aansoek toegestaan mag word vir plaasmoordenaars nie. Meer as 400 mense het vandag in Hennenman bymekaar gekom hiervoor. Die twee verdagtes het waarskynlik as gevolg […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Vrystaat Landbou behaal sukses met plaasmoord protes in Hennenman teen borg vir beskuldigdes

Motorfietsryers beseer in ongeluk tussen Oudtshoorn en die Kango Grotte

Twee motorfietsryers van Oudtshoorn is per ambulans hospitaal toe nadat hulle motorfietse in ‘n skerp draai die pad verlaat en ‘n veiligheidsreling getref het. Die ongeluk het om ongeveer 14:20 vanmiddag gebeur. Die aard van hulle beserings is nog nie bekend nie, maar volgens die pa van een van die ryers is hulle beserings nie […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Motorfietsryers beseer in ongeluk tussen Oudtshoorn en die Kango Grotte