Taakspanne aangewys om paaie uitdagings te ondersoek na Vrystaat Landbou versoek
1
March
“Vrystaatse boere moet steeds self opdok vir basiese herstelwerk aan paaie en selfs betaling van skraper-operateurs, aangesien daar niks van die beloofde verbeterings gerealiseer het nie” , sê Francois Wilken, president van Vrystaat Landbou (VL). “Boere se frustrasievlakke styg steeds omdat hulle geen van die beloofde verbeterings in die plattelandse paaie sien wat aanhoudend afneem […]