Drie in ‘n ry vir Castrol Toyota Renspan in woestyn tydren

• Eerste algeheel vir Anthony Taylor en Dennis Murphy • Derde algeheel vir Leeroy Poulter en Rob Howie • Toyota eerste en tweede in Klas S Die Castrol-Toyota-jaer Anthony Taylor en sy navigator, Dennis Murphy, het ‘n driekuns behaal deur die ikoniese Toyota-Kalahari-Botswana-1000-Woestynren hierdie naweek die derde agtereenvolgende keer in hul Toyota Hilux te wen. […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Drie in ‘n ry vir Castrol Toyota Renspan in woestyn tydren

Castrol-Toyota-renspan vaar goed in 110km-voorren tot Kalahari-Botswana Woestytnren

Die Castrol-Toyota-renspan het die 110km-voorren in die Toyota-Kalahari-Botswana-1000-Woestytnren vandag (Vrydag 26 Junie 2015) blitsig kafgedraf en die vinnigste en naasvinnigste tye opgestel. Leeroy Poulter en sy navigator, Rob Howie, het hul spanmaats Anthony Taylor en Dennis Murphy met ’n skrale 16 sekondes geklop. “Ons is baie in ons skik met vandag se uitslag,” het Glyn […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Castrol-Toyota-renspan vaar goed in 110km-voorren tot Kalahari-Botswana Woestytnren

Poulter / Coetzee wen Bela-Bela Tydren

  1e algeheel vir Poulter/Coetzee (Castrol-Toyota Yaris S2000) 1e in Klas S1600 vir Botterill/Vacy-Lyle (Yato-Toyota Etios) 3e in Klas S1600 for Vacy-Lyle/Van Heerden (Fragram-Toyota Etios) Toyota wen Vervaardigersprys Die verdedigende Suid-Afrikaanse Nasionale Tydrenkampioene, Leeroy Poulter en sy navigator, Elvéne Coetzee, het ’n bykans volmaakte vertoning in die Bela-Bela-tydren gehad toe hulle dié byeenkoms, die vierde […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Poulter / Coetzee wen Bela-Bela Tydren

Hoe goed ken jy die voordele wat jou versekeringspolis bied?

Vir baie van ons is die versekeringspremie ‘n “noodsaaklike euwel”! Dit is iets wat ons nie lief is om te betaal maar waarsonder ons dit ook nie durf waag nie. Ons gee dikwels nie behoorlik aandag wanneer ons die versekering uitneem aan al die voordele  / byvoordele nie en vergeet dat die polis handig te […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Hoe goed ken jy die voordele wat jou versekeringspolis bied?

Uitdaging wag op Castrol-Toyota Renspan in Bela -Bela

Die 2015-Suid-Afrikaanse Nasionale Tydrenkampioenskap bererik sy halfpadkerf met die Bele-Bela-Motor-tydren die naweek van 19 en 20 Junie in Limpopo. Die byeenkoms sal vir die verdedigende kampioene, die Castrol-Toyota-jaer Leeroy Poulter en sy navigator Elvéne Coetzee, ’n stywe uitdaging bied ten einde hul kampioenskap suksesvol te verdedig. “Leeroy en Elvéne het ’n moeilike wegspring aan die […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Uitdaging wag op Castrol-Toyota Renspan in Bela -Bela

Comrades laat wense waar word

Die 90e Comrades-marathon het meer wenners opgelewer as die twee wat goud in die mans- en dames-afdelings in Sondag, 31 Mei, se wedloop losgehardloop het. Isaac Setsiba van Polokwane het as wenner van die Toyota Amabeadibeadi-Wen-‘n-Motor-kompetisie met ‘n splinternuwe Toyota Corolla Quest weggery. Setsiba se sms was die gelukkige wenner in die trekking uit 531 […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Comrades laat wense waar word

Toyota behou voorsprong in voertuig verkoopstryd

    Marksegment Mei 2014 Mei 2015 %-verandering Passasiersvoertuie 32 974 31 201 -5,4% Ligte handelsvoertuie 13 837 14 182 2,2% Medium handelsvoertuie 820 787 -4% Swaar handelsvoertuie 444 433 -2,4% Ekstraswaar handelsvoertuie 1 232 1 133 -8% Busse 106 132 24,5% Uitvoer 15 595 33 411 114,2% Algehele mark (plaaslik) 49 449 47 868 […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota behou voorsprong in voertuig verkoopstryd