Wat moontlik is in bestuur is nie noodwendig wat veilig is nie!

‘n Gereelde besoeker aan die Arrive Alive webwerf het hierdie video gestuur van die bykans ongelooflike bestuur van ‘n Toyota Land Cruiser deur water. Alhoewel hierdie video wys watter bykans ongelooflike areas met die voertuig bestuur kan word is dit uiters belangrik dat ons vanuit ‘n veiligheidsoogpunt ook hierna kyk! Op die Arrive Alive webtuiste […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Wat moontlik is in bestuur is nie noodwendig wat veilig is nie!

Ombudsman maan tot versigtigheid by aankoop van reisversekering

Die Ombudsman het reisigers gemaan om versigtig te wees wanneer hul reisversekering aankoop! Volgens die Ombudsman vir Korttermynversekering moet reisigers versigtig oorweeg wat aangebied word en wat die skuiwergate mag wees. Daar is volgens die Ombudsman baie verbruikers wat reeds by die Kantoor van die Ombudsman gekla het dat hulle probleme ondervind het met hul […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Ombudsman maan tot versigtigheid by aankoop van reisversekering

Jou versekering mag weier om te betaal as gladde bande die ongeluk veroorsaak!

Indien jy bestuur met gladde bande is jy nie net besig om jou eie en ander lewens in gevaar te stel nie, maar heel moontlik ook besig om jou versekeringspremies verniet te betaal! Het jy geweet dat jou versekering net dekking verleen wanneer jou voertuig padwaardig is en jou bande in behoorlike toestand is? ‘n […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Jou versekering mag weier om te betaal as gladde bande die ongeluk veroorsaak!

Waak teen diefstal van Kersgeskenke uit voertuie!!

Met kerstyd word familie en vriende bederf met allerlei Kersgeskenke. Dit is ook nie meer soos in die ou dae net ‘n paar sokkies en onderbroeke van ouma wat in Kerspapier toegedraai word nie… Deesdae kry ons luukse items en allerlei elektroniese en kommunikasie toestelle! Dit sluit in skootrekenaars, selfone,iPods, tablette soos die iPad ens. […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Waak teen diefstal van Kersgeskenke uit voertuie!!

Wie is die Ombudsman en kan hy help met ‘n dispuut oor versekering?

U mag dalk hoor by ‘n gekla oor versekering dat die klaer aanbeveel word om die geskil te verwys na die “Ombudsman”. Maar wie is die person en hoe kan hy U help? Die Ombudsman speel ‘n baie belangrike rol in die skep van sekerheid oor versekering en die beskerming van beide die kliënt en […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Wie is die Ombudsman en kan hy help met ‘n dispuut oor versekering?