Die polisie se bomverwyderingspan is by Preller Square in Bloemfontein

Die area by die Preller Square-winkelsentrum in Bloemfontein was Vrydagoggend gesluit vir die publiek, ná ‘n insident vroeër. Polisiewoordvoerder, sersant Mahlomola Kareli, het aan Rosestad-nuus bevestig dat die polisie se bomverwydering- en plofstofbeheerspan op die toneel is. Geen verdere inligting is in hierdie stadium beskikbaar nie. Hierdie is ‘n ontwikkelende storie.

Posted on by support

Comments Off on Die polisie se bomverwyderingspan is by Preller Square in Bloemfontein

Noue ontkoming na ‘n pap wiel en vragmotorbotsing in Wilcocksweg, Bloemfontein

Dit was ‘n noue ontkoming vanmiddag in Wilcocksweg, Bloemfontein nadat ‘n vragmotor ‘n kragpaal disnis gery het. ‘n Vriendin het die volgende kort boodskap met fotos na die Arrive Alive webwerf gestuur. “Was eintlik ‘n ongelooflike storie. ‘n Ouer dame se Mercedes se wiel was pap. Haar seun kom toe en stop voor haar. Hy begin […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Noue ontkoming na ‘n pap wiel en vragmotorbotsing in Wilcocksweg, Bloemfontein

Bloemfontein ongeluk laat man ernstig beseer

Netcare 911 paramedici is vanoggend na ‘n ongeluks toneel op D.F. Malherbe Weg in Bloemfontein. Op die toneel het hulle gevind dat twee motors gebots het en dat ‘n man ernstige beserings opgedoen het. Nadat die man op die toneel behandel is, is hy na ‘n naby gelee hosptiaal vervoer vir verdere mediese sorg. Die […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Bloemfontein ongeluk laat man ernstig beseer

Padveiligheidsprojek vir feesseisoen geloods in Bloemfontein

Bloemfontein – 12 Desember 2011: Op Vrydag, 9 Desember het Life Rosepark Hospitaal en Shell Ultra City Pitstop hul padveiligheidsprojek vir 2011 bekendgestel aan die media, verteenwoordigers van die Departement paaie, polisie en Vervoer, Departement Toerisme en ander nooddiens verskaffers van die provinsie. Op dié bekendstelling het privaat en openbare verkeers-en nooddienste in die Vrystaat […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Padveiligheidsprojek vir feesseisoen geloods in Bloemfontein