Jong vrou sterf na motor in waterkanaal beland buite Oudtshoorn

Die liggaam van ‘n jong vrou van Oudtshoorn is vanoggend omstreeks 09:00 uit die wrak van ‘n BMW gesny. Die botsing het in die vroeë oggendure gebeur toe die BMW op die grottepad die pad verlaat en in ‘n waterkanaal te lande gekom het. Plaaswerkers het die wrak eers teen 07:30 opgemerk waar dit op […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Jong vrou sterf na motor in waterkanaal beland buite Oudtshoorn

Oudtshoorn ontwerper stef na ongeluk in Huisrivierpas

Bekende Oudtshoorniet, Donelle Fortuin (27) is gistermiddag in ‘n ongeluk in die Huisrivierpas tussen Calitzdorp en Ladismith oorlede. Volgens provinsiale verkeershoof Kenny Africa het sy beheer oor haar BMW verloor en teen die pas afgery. Sy was ‘n klereontwerper met haar eie klerereeks, ODON en ‘n oudleerder van Hoërskool Oudtshoorn. Oudtshoorn Courant se innige meegevoel […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Oudtshoorn ontwerper stef na ongeluk in Huisrivierpas

Free State Agriculture stresses accountability and agrees on MoU with Department of Agriculture

Accountability. This summarizes Francois Wilken’s, President of Free State Agriculture (FSA), message to William Bulwane, MEC for Agriculture and Rural Development in the Free State, and his delegation. According to Wilken the most important aspect of a relationship between FSA and Bulwane’s department is being accountable. “If we are not going to fix this, we […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Free State Agriculture stresses accountability and agrees on MoU with Department of Agriculture

Verliese van meer as R7,4 miljoen weens veediefstal gedurende Julie in die Vrystaat

Verliese van meer as R7,4 miljoen slegs in Julie 2019. Dit is ’n beraming van die omvang van die impak wat veediefstel in die Vrystaat gehad het. Én boonop sluit dit net die insidente in waarvan Vrystaat Landbou (VL) en die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) kennis dra. Alle veediefstalsake word nie aangemeld nie en volgens dr Jane […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Verliese van meer as R7,4 miljoen weens veediefstal gedurende Julie in die Vrystaat