Aandag word gegee aan speeloppervlak in die Vrystaat Stadion

Om die speel oppervlak in die Vrystaat Stadion in die beste moontlike kondisie, binne die beskikbare begroting, te hou, is dit nodig om die gras op die veld een maal per jaar oor te saai. Die Toyota Cheetah span is tans op toer in Australië en Nieu Seeland en daar is vir hierdie tydperk ook […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Aandag word gegee aan speeloppervlak in die Vrystaat Stadion

Toyota dra die louere in die jongste JD-Powers peiling weg

Sewe Toyota-, Lexus- en Scion-modelle (Scion is ’n Toyota-handelsnaam in die VSA) het segmenttoekennings in die Amerikaanse 2013-J.D. Power and Associates-voertuig-betroubaarheidspeiling gewen – meer as enige ander voertuigvervaardiger. Dié navorsingsmaatskappy bepaal elke jaar wat die mees betroubare voertuie op Amerikaanse paaie is, en publiseer die lys in sy Voertuigbetroubaarheidsindeks. Betroubaarheid word gemeet deur die aantal […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota dra die louere in die jongste JD-Powers peiling weg

Tienjarige Bloemfontein meisie jongste op Kilimanjaro

Met stapstokke omhoog en Barbie pop in die hand, staan die tienjarige Tashlene Cronje van Bloemfontein vir niks en niemand terug nie! Sy het dan sopas saam met familie en vriende die hoogste berg in Afrika en hoogste losstaande berg in die wêreld, Kilimanjaro geklim en sommer die wêreld se jongste meisie geword wat dit […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Tienjarige Bloemfontein meisie jongste op Kilimanjaro

Jou lisensie kan afgradeer word indien jou sig aansienlik verswak!

Die Arrive Alive webwerf het die volgende navraag ontvang van ‘n bejaarde motoris: Ons het hierdie navraag verwys na ons kenner oor Padverkeerswetgewing en wil graag die antwoord hier deel: Ja dit is wettig. Die wetgewing bepaal sedert 1992 dat persone met ‘n kode C1, C, EC1 en EC lisensie twee oë met ‘n sekere […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Jou lisensie kan afgradeer word indien jou sig aansienlik verswak!

Het ek ‘n PrDP nodig om kollegas werk toe te vervoer?

Vraag: Ons is 8 mense wat van Vanderbijlpark na Pretoria toe ry vir werk elke dag.Die firma het vir ons n bus in 2008 gekoop en die paaiement betaal maar die bus is op my naam gekoop. Ons las elkeen ons petrol geld om by die werk te kom en terug. Ons maak beurte om […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Het ek ‘n PrDP nodig om kollegas werk toe te vervoer?

Wat doen jy om te verseker dat jou werksvoertuig veilig bestuur word?

Die veilige bestuur en instandhouding van werksvoertuie is vir baie werkgewers ‘n nagmerrie! Dit is maklik om behoorlik beheer uit te oefen oor die voertuig wat jy bestuur -maar dikwels is daar ander werknemers wat die voertuig moet bestuur terwyl jy elders werksaam is! Effektiewe vlootbestuur bied baie goeie oplossings en daar is huidig baie […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Wat doen jy om te verseker dat jou werksvoertuig veilig bestuur word?

AfriForum hou kontak met Suid-Afrikaners in die buiteland

Beste Vriende Deur die jare het julle op ons adreslys beland as mense wat permanent en gelukkig in die buiteland woon … of mense wat daar gewoon het … of daar woon en eendag weer wil terugkeer na Suid-Afrika. In 2003 het ons die Kom Huistoe-Veldtog begin vir die terugkerendes en dit gaan steeds voort. […]

Posted on by jonckie

Comments Off on AfriForum hou kontak met Suid-Afrikaners in die buiteland

Identifiseer foute met die voertuig vroegtydig en voorkom verdere skade!

Dit gebeur dikwels dat bestuurders duidelike probleme met hul voertuie ignoreer en verder ry sonder om daaraan aandag te gee! Dit veroorsaak dan aansienlik verdere skade wat voorkom kon word. ‘n Gereelde besoeker aan die Arrive Alive webwerf het hierdie storie gestuur uit die VSA met die fotos daarby: Die Blond, Ford en die Matras […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Identifiseer foute met die voertuig vroegtydig en voorkom verdere skade!

Die advertensie vir padveiligheid wat ons sprakeloos laat!!

Gisteroggend het die Arrive Alive webwerf ‘n e-pos ontvang van ‘n Kaapse joernalis wat meer wou uitvind oor die advertensiebord hierbo! Dit is duidelik dat wie ook al die bord laat plaas het langs die pad in Mpumalanga nie gesorg het dat die bewoording die nodige aandag verdien nie. In plaas van “SEATBELT” is sommer […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Die advertensie vir padveiligheid wat ons sprakeloos laat!!

Toyota by die 2013 – Geneefse Motorskou

  Wêreldbekendstelling van FT-86 Open-konsepmodel Wêreldbekendstelling van Toyota i-Road-konsepmodel Eerste Europese motorskou-verskyning van die nuwe RAV4 Toyota het die uitdaging aanvaar om sy model,emet passie te vul die en terselfdertyd te verseker sy produkte bly ’n logiese keuse. Die wêreld se grootste voertuigvervaardiger het op grond hiervan die sluier oor twee uiteenlopende konsepmodelle by die […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota by die 2013 – Geneefse Motorskou