Identifikasie uit die oogpunt van ‘n paramedikus

Ek was uitgestuur na ‘n fratsongeluk in die Ooste van Pretoria waar ek ‘n jong dame gevind het wat ‘n professionele perderuiter is. Sy was besig om te oefen toe die perd haar afgegooi het waar sy neurologiese aanvalle gehad het met tekens van erge hoofbeserings. Die pasiënt was baie deurmekaar en was nie bewus […]

Posted on by Media

Comments Off on Identifikasie uit die oogpunt van ‘n paramedikus

Daardie oproep!

Dit is vakansietyd maar ook die tyd van die jaar waar die onvoorsiene so maklik gebeur. Die vakansie gaan baie mense wat ernstig beseer is weer eens in die verkeerde hospitale beland of nie die regte behandeling ontvang nie, juis omdat hulle mediese inligting nie tydig beskikbaar is nie. Annatjie Le Roux skryf die volgende: […]

Posted on by Media

Comments Off on Daardie oproep!

Inligting? Waarom is my inligting so belangrik op die ongelukstoneel?

Baie min mense besef dat inligting iets is wat ʼn groot verskil in jou lewe kan maak wanneer dit werklik saak maak. Ek het mos inligting vir my eie gerief op my selfoon! Vandag se slimfone is ook baie slim! Ek het in elk geval ʼn mediese fonds, korttermynversekering en vriende wat kan help. In […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Inligting? Waarom is my inligting so belangrik op die ongelukstoneel?

Voorkom die slagting op ons Paaie!!

Ons lees elke week van mense wat op paaie sterf. Arrive Alive en die media is daagliks besig met ʼn poging om voertuigbestuurders op te voed om veilige te reis. Daar is ook baie teorieë oor redes waarom die slagting net eenvoudig voortduur. Die antwoord is baie kompleks want dit neem in die meeste gevalle […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Voorkom die slagting op ons Paaie!!

CrisisOnCall staan langs jou krisis!

Baie nuwe voertuie het ʼn botsing-sensor in, wat onmiddellik ʼn boodskap na nooddienste stuur vir hulp. Hierdie is ʼn fantastiese sisteem wat seker maak dat hulp vinnig oppad is. Daar is egter een probleem! Waar kry die paramedikus wat op die toneel arriveer inligting oor sy pasiënt? Identifikasie moet altyd aan die persoon wees. Die […]

Posted on by jonckie

Comments Off on CrisisOnCall staan langs jou krisis!

Hoe maklik is dit om van die aardbol te verdwyn?

Die media het op 31 Oktober 2016 berig van twee skelette van mense wat naby twee voertuigwrakke in Bainskloof Pas naby Wellington gevind is. Stappers het op die oorblyfsels van twee mense afgekom wat al geruime tyd daar lê. Dit is nie seker of die twee voertuie in ʼn botsing was voor hulle die pad […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Hoe maklik is dit om van die aardbol te verdwyn?

Maak ʼn knoop in jou vinger…. en onthou om die bande na te gaan!!

Oor bietjie meer as ‘n maand breek die Desember vakansie aan. Baie kinders en ouers is opgewonde om ʼn jaar met ʼn lekker vakansie af te sluit. Dit is egter belangrik om nie alles te los tot op die nippertjie nie. Vandag wil ons eerstens fokus op jou voertuig waarmee jy gaan ry. CrisisOnCall bied […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Maak ʼn knoop in jou vinger…. en onthou om die bande na te gaan!!

Chaos op paaie kan jou duur te staan kom!

Die afgelope naweek was behoorlik chaos op die land se paaie. ʼn Bus is Sondagoggend 2uur in ʼn botsing betrokke op die N1 buite Touwsrivier, ʼn Skoolbussie is Sondagmiddag in ʼn botsing naby Oos-Londen, ʼn persoon jaag Saterdagaand agter in ʼn ambulans vas by ʼn botsingstoneel. In al hierdie gevalle en nog baie ander het […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Chaos op paaie kan jou duur te staan kom!

Reismonitering en beskikbaarheid van mediese inligting kan lewens red op die pad

Paramedici kontak CrisisOnCall daagliks met gevalle waar hulle lewensbelangrike besluite moet neem by botsingstonele en daar eenvoudig geen inligting bekombaar is nie. Misdaad en die impak van botsings speel ʼn baie groot rol hierin. CrisisOnCall het ook ʼn unieke diens wat genoem word reismonitering. Wanneer ʼn lid die langpad aandurf aktiveer hy die monitering by […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Reismonitering en beskikbaarheid van mediese inligting kan lewens red op die pad

J9 Earnsure maak bydrae tot lyers aan motorneuron – spiersiekte

Voor die aanvang van die Rugbytoets Saterdag in Soweto is erkenning gegee aan die bydrae gelewer tot Springbok rugby deur voormalige skrumskakel Joost Van Der Westhuizen. Dit was ‘n emosionele oomblik vir beide Joost en die duisende rugby ondersteuners by die stadion. Joost Van Der Westhuizen is tans gewikkel in ‘n stryd teen motorneuron -spiersiekte […]

Posted on by jonckie

Comments Off on J9 Earnsure maak bydrae tot lyers aan motorneuron – spiersiekte