Só maak jy jou motor ‘n teiken vir grypdiewe

Grypdiewe blyk hulle messe uit te hê vir niksvermoedende motoriste, soos ‘n video wat onlangs die rondtes op sosiale media gedoen het aandui. Die video toon hoe twee boewe ‘n motoris in Johannesburg – helder oordag en in druk verkeer – aanval en beroof. Dit volg kort op die hakke van ‘n soortgelyke geval in […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Só maak jy jou motor ‘n teiken vir grypdiewe

Vragmotorbestuurder beseer toe trok omrol in Meiringspoort

‘n Vragmotorbestuurder het ‘n snywond aan sy kop opgedoen toe sy vragmotor vanmiddag omstreeks 16:00 in Meiringspoort omgeslaan het. Hy was vanaf die Oos-Kaap na Riversdal onderweg met ‘n vrag mielies. Hy was alleen in die vragmotor. Oudtshoorn Courant 

Posted on by jonckie

Comments Off on Vragmotorbestuurder beseer toe trok omrol in Meiringspoort

Bestuurder gelukkig om besering te vermy in botsing teen kragpaal

In die derde botsing van die dag het ‘n Datsun GO om ongeveer 12:30 net buite Oudtshoorn ‘n kragpaal getref en gerol. Die bestuurder is nie beseer nie. Volgens Duitse toeriste het die Datsun hulle verbygesteek toe die bestuurder beheer verloor het. Die botsing was op die grottepad ongeveer 5 km buite Oudtshoorn. Oudtshoorn Courant […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Bestuurder gelukkig om besering te vermy in botsing teen kragpaal

Landbouers moet in SA geleenthede soek, sê VL Jongboer-wenner

“Jongboere moet ophou Google oor moontlike geleenthede wat daar in die buiteland is. Google eerder oor watter geleenthede daar in Suid-Afrika is.” Só sê Herman Janse van Rensburg, Vrystaat Landbou (VL) se Jongboer van die Jaar vir 2019. Die raakvatter van Arlington glo daarin om positief te wees en meen landbouers moet plaaslik geleenthede soek. […]

Posted on by Media

Comments Off on Landbouers moet in SA geleenthede soek, sê VL Jongboer-wenner

The App Will See You Now – How Companies Are Personalising Health

• Daily steps counted – check. • Glucose levels – check. • Personal trainer follow-up – check. • Stress-busting tips – check. From shopping to hailing a ride, with the click of a button or a swipe of a screen, technology has revolutionised our everyday lives. But can it change the way we address the […]

Posted on by Media

Comments Off on The App Will See You Now – How Companies Are Personalising Health

VKB en verskaffers span saam om rekordbedrag vir VL se veiligheid te skenk

Die geld wat ingesamel is, is nie uit landbouers vir landbouers nie. Dit is uit die ondersteunende industrie ter wille van landbouers se veiligheid. So sê Koos Janse van Rensburg, Besturende Direkteur van die VKB-groep, oor die rekordbedrag wat op 11 April 2019 vir Vrystaat Landbou (VL) se veiligheid ingesamel het. Volgens hom vat VKB, […]

Posted on by Media

Comments Off on VKB en verskaffers span saam om rekordbedrag vir VL se veiligheid te skenk

Ctrack Iris is ‘n spelwisselaar in videomonitering en telematika

Ctrack, ‘n voorste telematika- en opsporingsdiensverskaffer, het die Ctrack Iris bekend gestel. Iris is ‘n hoëgehalte-, pasmaak-videomoniteringsoplossing, wat ideaal is vir huurvoertuie, ligte afleweringsvoertuie, vlootvoertuie, swaar handelsvoertuie, algemene masjinerie en busse. Danksy Ctrack Iris kan vlooteienaars die aantal versekeringseise wat hulle indien, verminder, en ook verseker dat die eise wat hulle wel indien, baie vinniger […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Ctrack Iris is ‘n spelwisselaar in videomonitering en telematika

Radiokansel help mense in Mosambiek

GPS koordinate vir Radiokansel: 25° 43′ 9 S 28° 15′ 39 E Padkaart na Radiokansel GPS koordinate vir Radio Kaapse Kansel: 33° 52’2 6.98″ S 18° 38′ 13.92″ E Alternatiwelik kan jy by die volgende Globe Flight takke jou bydrae aflewer.

Posted on by jonckie

Comments Off on Radiokansel help mense in Mosambiek

Kry jou paar Vriende-veldskoene en ondersteun landbouers

Besef jy waar jou kos vandaan kom en wie dit elke dag moontlik maak? ’n Landbouer het hard gewerk om dit te produseer. Is jy dankbaar teenoor hierdie landbouers en wil jy hulle ondersteun? Jy kan dit nou doen deur nie net geld, hulpbronne of kundigheid aan Vriende van Landbou, ’n inisiatief deur Vrystaat Landbou […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Kry jou paar Vriende-veldskoene en ondersteun landbouers