5 Sterf in trompopbotsing op N2, Stilbaai

Vyf mense is vanoggend dood in ‘n trompopbotsing tussen twee motors naby die Stilbaai-afdraai op die N2. Dit blyk of vier van die insittendes in die een motor verkool het, en ‘n passasier in die tweede voertuig, ‘n Tata-motor, oorlede is. Die bestuurder van die Tata-motor is in die hospitaal opgeneem. Die N2 is oop […]

Posted on by jonckie

Comments Off on 5 Sterf in trompopbotsing op N2, Stilbaai

Gebrek aan inligting is lewensgevaarlik

Gebrek aan inligting is lewensgevaarlik Baie keer dink mense dat hul genoegsaam geïdentifiseer sal kan word wanneer trauma toeslaan. Daar is ʼn motorplakker op my voertuig se ruit, ek het my beursie, handsak en selfoon byderhand. Motorplakker – Die plakker bevat nie die lidnommer nie en koppel nie met ʼn spesifieke persoon in die voertuig […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Gebrek aan inligting is lewensgevaarlik

Luislang verwyder uit leë huis in Oudtshoorn

Dié luislang (Boa Constrictor) is vanmiddag deur ‘n inwoner in Oostelikeweg in ‘n leë huis gevang. Die slang is aan Mornay Thysse, plaaslike slangvanger van die Oudtshoorn-munisipaliteit, oorhandig. Volgens hom gaan die slang nou aan CapeNature oorhandig word. Luislange is nie giftig nie en kom nie natuurlik in dié gebied voor nie. [Oudtshoorn Courant] Pedestrian […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Luislang verwyder uit leë huis in Oudtshoorn

Ambulans met ‘n pasiënt gestop in botsing met bees naby Calitzdorp

‘n Tweede botsing met ‘n dier in vier dae het Sondagaand op die Calitzdorppad plaasgevind. ‘n Ambulans wat met ‘n pasiënt na George onderweg was het omstreeks 20:10 teen ‘n bees, wat oor die pad geloop, het vasgery. Die bees was een van drie beeste wat iewers langs die pad deur ‘n heining gekom het. […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Ambulans met ‘n pasiënt gestop in botsing met bees naby Calitzdorp

4 Beseer in botsing na beweerde onwettige verbygaan op sperstreep

Vier werknemers van Eden-distriksmunisipaliteit is vanoggend omstreeks 05:45 beseer toe die bus waarin hulle onderweg was in ‘n botsing betrokke was met ‘n bakkie. Die bestuurder van die bakkie het op ‘n sperstreep en in ‘n draai ‘n vragmotor verbygesteek en die aankomende bus reg van voor getref. Vier passasiers in die bus is lig […]

Posted on by jonckie

Comments Off on 4 Beseer in botsing na beweerde onwettige verbygaan op sperstreep

Noodlottige botsing teen boom langs pad tussen Oudtshoorn en De Rust

‘n Botsing naby Dysselsdorp op die pad tussen Oudtshoorn en De Rust het vanoggend omstreeks 05:00 die lewe van ‘n jong man geëis. Glenton Swarts en Heino Pietersen was vanaf De Rust na Oudtshoorn onderweg toe hulle Toyota Tazz die pad verlaat het, gerol het en teen ‘n groot boom gebots het. Swarts het bestuur […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Noodlottige botsing teen boom langs pad tussen Oudtshoorn en De Rust

9 Beseer na minibus rol tussen Oudtshoorn en Dysselsdorp

9 Mense is lig beseer toe ‘n minibus waarin hulle was vanoggend net na 08:00 tussen Dysselsdorp en Oudtshoorn omgeslaan het. Die bussie het ongeslaan nadat ‘n agterband gebars het. Die bussie was een van twee voertuie wat ‘n kerkgroep van die Mighty Men-saamtrek in Middelburg vervoer het. Hulle was onderweg na Belville. Die bussie […]

Posted on by jonckie

Comments Off on 9 Beseer na minibus rol tussen Oudtshoorn en Dysselsdorp