‘n Bestuurslisensie maak jou nie ‘n goeie bestuurder nie!

Dit is uiters belangrik dat ons bestuur binne ons vermoëns! Wat hierdie vermoëns egter behels is vir te veel van ons nie duidelik nie. Dit is veral die jonger bestuurders wat hiermee sukkel. Daar is ‘n aansienlike veskil in die wyse hoe ‘n leerling bestuurder homself handhaaf agter die stuurwiel teenoor die bestuurder wat maar […]

Posted on by jonckie

Comments Off on ‘n Bestuurslisensie maak jou nie ‘n goeie bestuurder nie!

Vrou gelukkig om beserings vry te spring na botsing met kudu buite Bloemfontein

‘n Vriendin en gereelde besoeker aan die Arrive Alive webwerf is gelukkig om beserings te kon vryspring na ‘n botsing met ‘n kudu ongeveer 30 km buite Bloemfontein op die pad na Kimberley. Sy het haar veiligheidsgordel gedra en dit het haar beslis beskerm teen die impak van die botsing. Die ongeluk het plaasgevind vroeg […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Vrou gelukkig om beserings vry te spring na botsing met kudu buite Bloemfontein

Padgebruiker pleit vir aktiewe wetstoepassing op pad tussen Pretoria en Krugersdorp

Ons deel hiermee graag die e-pos ontvang van ‘n besoeker aan die Arrive Alive webwerf: “Ek pendel vanaf die 1ste Augustus op ‘n daaglikse basis tussen Pretoria en Krugersdorp. Soggens tussen 5h00 en 6h00 en smiddae tussen 14h00 en 18h00, afhangende van hoe laat ek by die werk wegkom. Ek word op ‘n daaglikse basis […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Padgebruiker pleit vir aktiewe wetstoepassing op pad tussen Pretoria en Krugersdorp

Toyota gehalte kraai koning in Ipsos-peiling

Ipsos Suid-Afrika het pas die 2014-toekennings vir produkgehalte en klante-ervaring aangekondig, en die gehalte wat sinoniem met Toyota Suid-Afrika Motors is, was duidelik onder die 18 handelsname van 12 vervaardigers te sien. Toyota het die afdeling vir ligte handelsvoertuie geheel en al oorheers met die beste ligtehandelsvoertuigfabrikaat algeheel (PP100-telling van 39), die beste eenton-enkelkajuitfabrikaat algeheel […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota gehalte kraai koning in Ipsos-peiling

Handhaaf ‘n veilige afstand van voertuie wat ekstra swaar gelaai is!

Heel dikwels ry ons naby swaar voertuie en word gemaan word dat daardie voertuig ‘n swaar vraag vervoer. Dikwels wonder ons of dit nou werklik nodig is vir voertuie om voor en agter daardie vragmotor te ry en almal te waarsku van daardie swaar vrag – Wat kan tog nou werklik verkeerd gaan? ‘n Video […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Handhaaf ‘n veilige afstand van voertuie wat ekstra swaar gelaai is!

Hoeveel goedkoper sal motorversekering kan wees as almal wetsgehoorsaam is?!

Dit is ongelukkig nou maar so dat ons elke dag moet betaal vir wetteloosheid! Ons vind ‘n bladsy op die Arrive Alive webwerf wat spesifiek handel met die impak van misdaad op padveiligheid. In hierdie afdeling word daar gepleit by die padgebruiker om bewus te wees van hierdie gevare en sy bestuurstyl hierby aan te […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Hoeveel goedkoper sal motorversekering kan wees as almal wetsgehoorsaam is?!

Lesse vanuit Johannesburg oor hoe om nie elektrisiteit te gelei nie!

Fotos is gestuur na die Arrive Alive website van die onwettige geleiding van krag by Lawley aan die suidekant van Johannesburg. Elektrisiteit word hier op groot skaal onwettig versprei na verskeie huishoudings. Dit is ooglopend dat dit nie net vir die openabare kragvoorsiener baie geld kos nie, maar ook uiters gevaarlik is! Hierdie onwettige praktyke […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Lesse vanuit Johannesburg oor hoe om nie elektrisiteit te gelei nie!

Toyota behou markleierskap met voertuigverkope in Augustus

  Binnelandse verkope bly gesond Jaarlikse bedryfsvoorskou onveranderd   Marksegment Aug 2013 Aug 2014 %-verandering Passasiersvoertuie 39 000 37 953 -2,7% Ligte handelsvoertuie 14 636 14 942 2,1% Medium handelsvoertuie 1 042 1 006 -3,5% Swaar handelsvoertuie 448 508 13,4% Ekstraswaar handelsvoertuie 1 245 1 205 -3,2% Busse 118 108 -8,5% Uitvoer 21 116 25 027 18,5% Algeheel mark (plaaslik) 56 489 55 722 -1,4%   Toyota […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota behou markleierskap met voertuigverkope in Augustus