Die pad is nie die plek vir diegene sonder selfbeheersing!!

Hier is padwoede op die R59 by die Boy Louw-afrit  by Vereeniging rigting Meyerton (19 Junie 2018). Let op die wit bakkie in die regterbaan voor my wat, sodra hy langs die kar aan sy linkerkant kom, goeters begin beduie en hom letterlik uit sy baan uit dwing en dan ook rem trap. Toe hy […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Die pad is nie die plek vir diegene sonder selfbeheersing!!

Die lewe is te kort vir padwoede!!

Soms moet ons diep asemhaal, mooi nadink en eers dan optree. Dit is veral die geval wanneer ander bestuurders ons woedend maak op die pad! Ek het gister weer bestuur saam met ‘n goeie vriend wat sukkel om homself te beheer wanneer hy voel dat ‘n ander bestuurder hom verontrief. Ons voel dikwels veilig in […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Die lewe is te kort vir padwoede!!

Vermy onnodige voertuigskade meegebring deur padwoede!!

Ons is seker nie die geduldigste nasie op die pad nie en dit voel dikwels asof ons daaglikse stres ook oorvloei na ons bestuur! Ons wil staatmaak op ons regte en enige iemand wat dalk ons spasie in die verkeer opneem of belemmer word te dikwels gegroet met ‘n aaklike handgebaar, krutaal of skreeugeveg! Dikwels lei […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Vermy onnodige voertuigskade meegebring deur padwoede!!

Respekteer alle padgebruikers om voertuigskade to voorkom!!

‘n Vriendin in padveiligheid het ‘n epos gestuur aan die Arrive Alive webwerf wat ek ook graag wil deel op hierdie blog oor versekering. Die fotos vertel hul eie verhaal en is getiteld “Padwoede op die Suid-Afrikaanse manier”. Ons kan mooi sien hoe ‘n olifant in die Pilanesberg natuurreservaat ‘n voertuig omstoot. Hierdie voorval het […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Respekteer alle padgebruikers om voertuigskade to voorkom!!