Maak seker dat jou motorversekering dekking verleen teen hael en stormskade!
2
November
“Die weer is aan die verander” – Hierdie stelling word al meer gehoor tydens gesprekke. Die afgelope maand het ons groot storms ervaar met vloedskade in die Oos-Kaap en skade weens hael en storms aan die Oos-Rand. In Amerika het orkaan Sandy geweldige verliese veroorsaak met wind, reën en sneeu. Die weerkundiges en klimaatkenners beweer […]