Waardevolle kunswerke gevind na diefstal vanuit Groot Constantia

Vroeër die week het ons op die Insurance Chat blog ‘n berig geplaas rakende die diefstal van waardevolle kunswerke vanuit Groot Constantia. Hierdie kunswerke vanuit China en Japan dateer vanuit die 17de en 18de eeu. Die polisie in die Wes-Kaap het vandag berig dat ongeveer die helfte van hierdie werke gevind op ‘n ander plaas […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Waardevolle kunswerke gevind na diefstal vanuit Groot Constantia

DataDot bied waarde vir meer as net motorversekering!

Op webtuistes oor motorversekering vind ons talle verwysings na DataDot tegnologie en die voordele wat dit bied vir die voorkoming van voertuigdiefstal. Hierdie tegnologie wat gebruik word vir die identifikasie van voertuie en motoronderdele maak dit moontlik om identifikasie te bevestig en veel meer effektief die kriminele aan die pen te laat ry! Die voordele […]

Posted on by jonckie

Comments Off on DataDot bied waarde vir meer as net motorversekering!

Waardevolle wenke by die kies van die fotograaf vir die troue

Wat moet ek in ag neem by die besluit om ‘n bepaalde fotograaf te kies vir die troudag? Daar is so baie ander goed waarvoor ons voorsiening maak vir die groot dag dat ons dikwels nie genoeg aandag gee aan hierdie besluit nie. Ons kan versekering uitneem soos reisversekering vir die wittebrood en ons kan […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Waardevolle wenke by die kies van die fotograaf vir die troue

KKNK bied geleentheid vir gesprek met Kunstenaars

Een van die lekker aspekte van die KKNK op Oudtshoorn is die geleentheid om ook van die Kunstenaars te ontmoet en sommer te gesels met hulle oor hul kunswerke. Nie net die bekende sangers en akteurs kry blootstelling nie, maar ook die kunstenaars in visuele en beeldende kunste. Ek het hierdie week die geleentheid benut […]

Posted on by jonckie

Comments Off on KKNK bied geleentheid vir gesprek met Kunstenaars

Maak seker dat jou kunswerke behoorlik verseker is!

Een van die dae is dit weer die begin van die kunstefeeste oor Suid-Afrika en ‘n geleentheid vir kunstenaars om hul werke uit te stal! Aan die begin van April is dit veral die Klein Karoo Nasionale Kunstefees of KKNK in Oudtshoorn wat duisende besoekers lok. Dit is hier waar heelwat kunstenaars vooraf plekke bespreek […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Maak seker dat jou kunswerke behoorlik verseker is!