Waardevolle kunswerke gevind na diefstal vanuit Groot Constantia

Vroeër die week het ons op die Insurance Chat blog ‘n berig geplaas rakende die diefstal van waardevolle kunswerke vanuit Groot Constantia. Hierdie kunswerke vanuit China en Japan dateer vanuit die 17de en 18de eeu.

Die polisie in die Wes-Kaap het vandag berig dat ongeveer die helfte van hierdie werke gevind op ‘n ander plaas in die Groot Constantia omgewing.  Geen arrestasies is nog gemaak nie maar vingerafdukke is geneem en die ondersoek duur voort.

Die Kunsversekeraar Artinsure het meer inligting verskaf oor hierdie kunswerke:

Posted on by jonckie

Comments Off on Waardevolle kunswerke gevind na diefstal vanuit Groot Constantia