Eskom stel kritieke besproeiingsgebiede in Vrystaat vry van beurtkrag

In die afgelope jare het die hoër gevalle van beurtkrag voedselproduksie negatief beïnvloed. Tipies is besproeiingsboere geraak deurdat hulle nie in kritieke stadiums gewasse kon natmaak nie. Byvoorbeeld, met die onlangse hittegolftoestande, bly besproeiing van kritieke belang om potensiële risiko’s wat met voedselsekerheid verband hou, af te weer. ‘n Afvaardiging van Vrystaat Landbou (VL) het […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Eskom stel kritieke besproeiingsgebiede in Vrystaat vry van beurtkrag