Wat is die maksimum gewig wat ek kan sleep met n EC1 lisensie?

Jy mag sleepwaens met ‘n BVM (GVM) van meer as 750 kg sleep. Daar is nie ‘n spesifieke maksimum sleepwa beperking vir die lisensie nie. Die EC1 lisensie het egter ‘n maksimum BKM (GCM) van 16 000 kg. Dit beteken die kombinasiemassa van die voertuig mag nie meer as 16 000 kg wees nie. Groete Alta The […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Wat is die maksimum gewig wat ek kan sleep met n EC1 lisensie?

Dwelmhond by padblokkade lei tot beslaglegging van Dagga ter waarde van R700,000

‘n 31-Jarige man van George is Woensdagaand (14 April 2020) by ‘n padblokkade naby Uniondale in hegtenis geneem nadat sowat R700 000 se dagga in nege sakke in sy voertuig gevind is. Die polisie het op die dagga en die voertuig beslag gelê. Lede van die Oudtshoorn K-9  Attaqu-eenheid (Oudtshoorn Honde-eenheid) wat ontplooi was by […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Dwelmhond by padblokkade lei tot beslaglegging van Dagga ter waarde van R700,000

AfriForum skenk handreiniger aan polisie-eenhede in Gauteng

AfriForum het op 1 Arpril 2020 meer as 5 000 botteltjies handreiniger aan polisie-eenhede in Gauteng geskenk om polisielede se risiko om COVID-19 tydens die uitvoer van hul pligte op te doen, te verlaag. AfriForum het die handreiniger by polisiestasies in die suide van Gauteng, die Wes-Rand, Oos-Rand en Pretoria afgelewer. Heelwat polisiestasies het nie […]

Posted on by jonckie

Comments Off on AfriForum skenk handreiniger aan polisie-eenhede in Gauteng