Wat is die maksimum gewig wat ek kan sleep met n EC1 lisensie?

Jy mag sleepwaens met ‘n BVM (GVM) van meer as 750 kg sleep.

Daar is nie ‘n spesifieke maksimum sleepwa beperking vir die lisensie nie. Die EC1 lisensie het egter ‘n maksimum BKM (GCM) van 16 000 kg.

Dit beteken die kombinasiemassa van die voertuig mag nie meer as 16 000 kg wees nie.

Groete

Alta

Posted on by jonckie

Comments Off on Wat is die maksimum gewig wat ek kan sleep met n EC1 lisensie?