Hoe om die regte rugsteun- of opwekkingstelsel te kies en te verseker

Elektrisiteit prysverhogings tussen April en Julie 2021, tesame met die alomteenwoordige bedreiging van beurtkrag, lei daartoe dat baie Suid-Afrikaners hulself tot alternatiewe kragbronne en rugsteunstelsels wend, maar hoe kies ‘n mens die korrekte stelsel, hoe pas jy dit op en hoe laat jy dit voldoende verseker? “Suid-Afrikaners moet nie alleen ‘n allemintige 15% meer vir […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Hoe om die regte rugsteun- of opwekkingstelsel te kies en te verseker

Suid-Vrystaat brand is grootste in provinsie se geskiedenis

Op 12-13 Julie 2021 is 104 235 ha landbougrond tot op die grond afgebrand. Volgens dr Jack Armour, kommersiële bestuurder van Vrystaat Landbou (VL), is hierdie brande die grootste enkele brandgebeurtenis wat in die Vrystaat-provinsie aangeteken is. “Amptelike syfers wat op 22 Julie deur die Vrystaat Sambreel Brandbeskermings Vereniging (FSUFPA) bekend gemaak is, dui aan […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Suid-Vrystaat brand is grootste in provinsie se geskiedenis

Onluste wys waarom die wapenwet gestop moet word, sê Vrystaat Landbou

Daar word weereens ’n beroep op die publiek gedoen om kommentaar op die Wysingswet op Vuurwapenbeheer te lewer, sê Tommie Esterhuyse, vise-president van Vrystaat Landbou (VL), nadat dié organisasie se skriftelike kommentaar op 21 Julie 2021 per e-pos ingedien is. Die onlangse gebeure in veral Kwazulu-Natal asook Gauteng, tesame met President Ramaphosa se erkenning op […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Onluste wys waarom die wapenwet gestop moet word, sê Vrystaat Landbou

Maak die N3 oop ter wille van voedselproduksie – VL

Die landbousektor word gekonfronteer met ‘n werklike risiko van voedselproduksie onsekerheid indien die opening van die Durban hawe en N3 nie geprioritiseer word nie. Volgens die president van die Vrystaat Landbou (VL), Francois Wilken, is die organisasie baie bekommerd oor die gevolge van die huidige onstabiliteit in KZN en Gauteng op voedselsekerheid. “Boere en landboubesighede […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Maak die N3 oop ter wille van voedselproduksie – VL

Vrystaat Landbou (VL) en die Rooivleis Produsente Organisasie (RPO) verwelkom arrestasies deur die Valke

Vrystaat Landbou (VL) en die Rooivleis Produsente Organisasie (RPO) verwelkom die arrestasies deur die Valke wat op 14 Julie 2021 uitgevoer is, waar vyf polisiebeamptes en twee veespekulante in Bloemfontein en Ladybrand gearresteer is. Dié arrestasies hou verband met ’n versoek van Herkie Viljoen, Voorsitter Bethlehem Gebiedskantoor, aan die Minister van Polisie in Oktober 2020 […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Vrystaat Landbou (VL) en die Rooivleis Produsente Organisasie (RPO) verwelkom arrestasies deur die Valke

Bestuurder vir 3 ure vasgevang in vragmotor wat rol buite Oudtshoorn

Die bestuurder van ‘n vragmotor wat Donderdagmiddag 8 Julie op ‘n grondpad omgeslaan het, was vir bykans drie ure in die kajuit van die vragmotor vasgepen terwyl reddingswerkers gespook het om hom te bevry. Die ongeluk het Donderdag om ongeveer 12:50 op die Lategansvlei-pad tussen Lategansvlei en Matjiesrivier gebeur. ‘n Konvooi vragmotors van Garden Route-distriksmunisipaliteit […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Bestuurder vir 3 ure vasgevang in vragmotor wat rol buite Oudtshoorn

Brande verswelg groot dele in Suid-Westelike Vrystaat

Vrystaat Landbou (VL) bevestig dat boere en die strukture van die Brand Beskermingsvereniging dwarsdeur die nag (12 Julie 2021) brande bestry het na ‘n dag van koue en winde van tot 70 km / uur. Die meeste van hierdie brande was in die suid-westelike Vrystaat, in die Xhariep-distrik, waarvan die grootste naby Edenburg ontstaan het […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Brande verswelg groot dele in Suid-Westelike Vrystaat

Vrystaat boere spandeer meer R6mil aan padwerke.

‘n Opname onder lede van Vrystaat Landbou (VL) toon dat boere in die Vrystaat vanjaar reeds 6 miljoen rand spandeer het om provinsiale en munisipale paaie te herstel. Volgens Francois Wilken, President van Vrystaat Landbou, belemmer die algemene agteruitgang van die provinsie se pad infrastruktuur nie net die toeganklikheid na arbeid en die lewering van […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Vrystaat boere spandeer meer R6mil aan padwerke.

Kommer dat Vlak 4 Inperking tot leemte in landelike polisiering kan lei

Die aankondiging van vlak 4 Covid regulasies deur die regering, wat insluit padblokkades om Gauteng wat onder andere deur SAPD Veiligheidskoördineerders beman moet word, kan moontlik tot ‘n leemte in polisiëring in landelike gebiede lei. Vrystaat Landbou (VL) en die Rooivleis Produsente Organisasie (RPO) versoek boere daarom om ingeskakel te wees by veiligheidstrukture in hul […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Kommer dat Vlak 4 Inperking tot leemte in landelike polisiering kan lei