Vrystaatse boere hou asem op na die reen

in die Vrystaat is bekommerd dat die optimale planttydperk besig is om uit te loop, nadat die provinsie die afgelope tyd bonormale reën ontvang het. Hugo van Doornick, ’n boer in die Bethlehem area, sê dat ryp ’n groot kommer vir soja aanplantings vroeg in April word indien boere later as November plant. Hy noem […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Vrystaatse boere hou asem op na die reen

Staat se monopolie op entstof verskaffing bedreig lewendehawe produksie

Entstof tekorte teen Slenkdalkoors, Bloutong en Perdesiekte kan op ʼn krisis afstuur in die lewendehawe produksie bedryf. Volgens, Francois Wilken, President van Vrystaat Landbou (VL), sukkel die landbousektor toenemend om betyds toegang tot genoegsame entstowwe te verkry. “Die staat het tans ʼn monopolie op die verskaffing van entstof, maar die regering faal om genoegsame entstof […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Staat se monopolie op entstof verskaffing bedreig lewendehawe produksie

Regering faal misdaadgeteisterde Lesothogrens-boere

Onwettige aktiwiteite en misdade wat die veiligheid van elke boer, hul gesinne en werkers wat naby die suidelike Lesothogrens gebied geleë is nadelig raak, sal vandag tydens Vrystaat Landbou (VL) se besoek aan die gebied bespreek word. Opkomende sowel as kommersiële boere, wat deur oorgrens-misdadigheid geteiken word, sal die geleentheid saam met amptenare van die […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Regering faal misdaadgeteisterde Lesothogrens-boere