Fietsryer beseer in botsing by kruising in Oudtshoorn

‘n Fietsryer is hospitaal toe geneem nadat hy ‘n motor getref het. Die bestuurder van ‘n Mercedes was omstreeks 12:00 met Pleinstraat onderweg toe ‘n fietsryer vanuit Oostelikeweg oor die stopstraat gery het en die motor getref. Die fietsryer is op die toneel behandel en per ambulans hospitaal toe geneem. Sy lyf het die motor […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Fietsryer beseer in botsing by kruising in Oudtshoorn

Inwoners in Oudtshoorn gewaarsku teen toename in diefstal uit voertuie

Die Oudtshoorn-polisie waarsku inwoners dat diefstal uit motorvoertuie gedurende die laaste vier weke ‘n kommerwekkende styging getoon het in veral voertuigbatterye en klankstelsels. Los goedere soos selfone, GPS-toestelle en ander waardevolle besittings word ook gesteel. Alhoewel die sake wyd verspreid voorkom is daar baie gevalle in Bridgton en Bongolethu aangemeld. Mense word gevra om motor- […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Inwoners in Oudtshoorn gewaarsku teen toename in diefstal uit voertuie

Nóg ‘n plaasaanval op bejaarde boer langs Lesotho-grens

Vrystaat Landbou (VL) het meer as 350 grensboere as lede wat by 10 dorpe langs die Lesotho grens boer. Die afgelope dekade het misdade teen die RSA/Lesotho grens meer as 500 boere genoop om boerdery te staak. Francois Wilken, president van VL, het sy misnoeë uitgespreek met die ernstige geweldsmisdade wat plaasaanvalle insluit, wat besig […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Nóg ‘n plaasaanval op bejaarde boer langs Lesotho-grens