Nuwe kommunikasiebeleid in VS in stryd teen veediefstal

’n Nuwe kommunikasiebeleid is geformuleer om die kopseer van veediefstal in die Vrystaat meer doeltreffend aan te spreek. Die Vrystaatse Rooivleisprodusente-organisasie (RPO), Nasionale Wolkwekersvereniging (NWKV) in die provinsie en Vrystaat Landbou (VL) het saamgespan om dit vir hul lede makliker te maak om te weet watter riglyne om te volg wanneer veediefstal-probleme ondervind word. Elk […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Nuwe kommunikasiebeleid in VS in stryd teen veediefstal

Noodlottige botsing tussen bakkie en vragmotor by Leeu Gamka in Karoo

Die bestuurder van ‘n bakkie is dood en drie passasiers ernstig beseer toe die bakkie ‘n vragmotor reg van voor getref het naby Leeu Gamka. Volgens die provinsiale verkeersdepartement was die bakkie in die baan van die aankomende vragmotor. Nadat dit deur die vragmotor getref is, het die bakkie ‘n motor getref. ‘n Vrou was […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Noodlottige botsing tussen bakkie en vragmotor by Leeu Gamka in Karoo

8 Beseer in botsing tussen De Rust en Willowmore

Agt mense in twee voertuie het gister omstreeks 18:20 ligte beserings in ‘n botsing tussen De Rust en Willowmore opgedoen. Die botsing het ongeveer 30 km buite De Rust plaasgevind. Volgens inligting wat ontvang is, het ‘n Isuzu bakkie en ‘n Ford Bantam in die rigting van Willowmore gery. Die bestuurder van die Isuzu wou […]

Posted on by jonckie

Comments Off on 8 Beseer in botsing tussen De Rust en Willowmore