Wat is die maksimum gewig wat ek kan sleep met n EC1 lisensie?

Jy mag sleepwaens met ‘n BVM (GVM) van meer as 750 kg sleep. Daar is nie ‘n spesifieke maksimum sleepwa beperking vir die lisensie nie. Die EC1 lisensie het egter ‘n maksimum BKM (GCM) van 16 000 kg. Dit beteken die kombinasiemassa van die voertuig mag nie meer as 16 000 kg wees nie. Groete Alta The […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Wat is die maksimum gewig wat ek kan sleep met n EC1 lisensie?

Gholfdag-geld spreek landbouveiligheid deur VKB VL lessenaar aan

In 2018 is daar reeds ses plaasaanvalle in die Vrystaat voorkom danksy goeie samewerking tussen die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) en landelike gemeenskappe. Dit is volgens die VKB VL Veiligheidslessenaar se inligting en beklemtoon die rol wat dit speel om landelike veiligheid te bevorder. Veiligheid is ’n groot uitdaging vir die landbousektor en dié lessenaar verbeter […]

Posted on by Media

Comments Off on Gholfdag-geld spreek landbouveiligheid deur VKB VL lessenaar aan

Wat is die grootte sleepwa wat ek met n VW Polo 1.6 sedan mag sleep sonder n teruglooprem?

Vraag: Wat is die grootte trailer wat ek met n VW Polo 1.6 sedan mag sleep sonder n teruglooprem? Antwoord: Die BVM van die sleepwa mag nie meer as helfte die tarra van die sleepvoertuig wees nie. Die BVM – plaatjie of lisensieskyf sal GVM wys – van bv. 600 kg sal n sleepvoertuig vereis […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Wat is die grootte sleepwa wat ek met n VW Polo 1.6 sedan mag sleep sonder n teruglooprem?

Niemand met onvoldoende sig in een oog mag ‘n vragmotor bestuur nie!

Vraag: Ek is gebore met gloukoom in my regteroog.  Ek het ongeveer 25 jaar gelede my swaar voertuiglisensie (EC) bekom.  In 2004 kon ek nie my Openbare Bestuurspermit (PDP) bekom nie, as gevolg van my oog en die Verkeersdepartement skrap toe my lisensie. Ek bestuur sedertdien sonder ‘n lisensie, maar kan nie die waarde van […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Niemand met onvoldoende sig in een oog mag ‘n vragmotor bestuur nie!

Hoeveel goedkoper sal motorversekering kan wees as almal wetsgehoorsaam is?!

Dit is ongelukkig nou maar so dat ons elke dag moet betaal vir wetteloosheid! Ons vind ‘n bladsy op die Arrive Alive webwerf wat spesifiek handel met die impak van misdaad op padveiligheid. In hierdie afdeling word daar gepleit by die padgebruiker om bewus te wees van hierdie gevare en sy bestuurstyl hierby aan te […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Hoeveel goedkoper sal motorversekering kan wees as almal wetsgehoorsaam is?!

Ouer bestuurders is veiliger bestuurders as wat ons wil erken!!

Ons ouer bestuurders is dikwels die onderwerp van vele grappies. Indien ons kyk na ongeluk statistieke sal ons egter waarneem dat hul ‘n veel laer risiko groep is as wat ons mag verwag! Dit is die jonger meer behendige bestuurders met hul vinnige reaksies wat veel meer geneig is tot ongelukke! Dit is waar dat […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Ouer bestuurders is veiliger bestuurders as wat ons wil erken!!

Rapporteer gevaarlike situasies op die pad!

Die Arrive Alive website het ‘n e-pos ontvang van ‘n gereelde besoeker met ‘n versoek om aandag te gee aan ‘n gevaarlike situasie op die pad: “Ek het laas keer paaie by die Olivandsfontein en Ou Pretoria rylaan in Midrand geraporteer ten opsigte van veiligheid en daar was daraan aandag gegee. Baie dankie daarvoor. Nog […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Rapporteer gevaarlike situasies op die pad!

Met ‘n bietjie versigtigheid hoef daar nie skade te wees wanneer die grootstes onder ons op reis gaan nie!!

‘n Vriendin het fotos gestuur wat geneem is tussen die Hochfeld en Omitara distrikte van Namibia. Die volgende booskap was hierby aangeheg: “Die Ouman was hier op omtrent al die koerante se voorblaaie. Hy is op pad Noorde toe en het oor verskeie plase gereis… maar het telkens netjies oor die drade geklim en geen […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Met ‘n bietjie versigtigheid hoef daar nie skade te wees wanneer die grootstes onder ons op reis gaan nie!!

Motoriste gewaarsku teen lewensgevaarlike R36

Hiermee deel ons graag ‘n email gerig aan die Arrive Alive webwerf: Goeie dag, HELP ONS ASSEBLIEF om die land bewus te maak van die lewensgevaarlike pad (R36 ). Die pad word op al die GPS’s gewys as jy onderskeidelik Lydenburg, Machadodorp, N4 tolpad,  Kruger Wildtuin en al die ander toeriste dorpies soos Pelgrims rest, […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Motoriste gewaarsku teen lewensgevaarlike R36