Publiek gewaarsku teen die maak van vals noodoproepe!

Vals oproep mors hulpbronne – Vier noodvoertuie en ‘n polisievoertuig is vanoggend verniet uitgestuur nadat ‘n vals noodoproep ontvang is. Volgens die oproep was ‘n vragmotor en ‘n motor in ‘n botsing in die De Rust-omgewing betrokke. Geen botsing kon egter opgespoor word nie. Die beheerkamer het die nommer teruggeskakel, maar die vrou wat geantwoord […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Publiek gewaarsku teen die maak van vals noodoproepe!

Drie mans sterf toe voertuig rol buite Oudtshoorn

Drie families van Oudtshoorn is in rou gedompel nadat drie mans Maandagmiddag in ‘n ongeluk buite Oudtshoorn omgekom het. ‘n BMW X5 met vyf insittendes het omstreeks 12:00 ongeveer 5 km buite Oudtshoorn die pad verlaat en gerol. Al vyf insittendes is uit die voertuig geslinger. Die polisie op Oudtshoorn het bevestig Ernest Oktober (28), […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Drie mans sterf toe voertuig rol buite Oudtshoorn