SPUR fokus op strategie om veiligheid van kliënte en personeel in restaurante te verseker.

In die maand sedert die omstrede voorval in die Texamo Spur in die Glen-winkelsentrum in Johannesburg het ons almal by Spur tyd gehad om te besin oor ons optrede voor, gedurende en ná die gebeurtenis. Spur wil van hierdie geleentheid gebruik maak om die publiek om verskoning te vra. Ons reaksie het tekortgeskiet en nie […]

Posted on by jonckie

Comments Off on SPUR fokus op strategie om veiligheid van kliënte en personeel in restaurante te verseker.

Reis verantwoordelik die lang naweek!

Vandag begin ʼn lang naweek waaroor baie mense opgewonde is. “ʼn Kort wegbreek vir ʼn paar dae is net wat ons nodig het.” CrisisOnCall wil egter ʼn beroep doen op motoriste om met die nodige gesindheid die langpad aan te durf. Na elke langnaweek lees ons in die media van botsings waar mense ernstig beseer […]

Posted on by Media

Comments Off on Reis verantwoordelik die lang naweek!

Toyota Gazoo Racing SA eerste in derde ronde van die Afrika-Tydrenkampioenskap

  Eerste in Klas R2 vir Botterill/Vacy-Lyle Eerste in derde ronde van die Afrika-Tydrenkampioenskap (ARC) Eerste 1 600cc-motor wat ’n ronde van die ARC wen SABIE – Die verdedigende kampioene in Klas S1600 – wat nou as Klas R2, Suid-Afrika se voorste tydrenklas vir 2017, bekend staan – Guy Botterill en Simon Vacy-Lyle, het ’n oortuigende […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota Gazoo Racing SA eerste in derde ronde van die Afrika-Tydrenkampioenskap

Nabetragting oor die Paasnaweek en Sterftesyfers

Die 2017 Paasnaweek is iets van die verlede maar die tragiese deel daarvan sal nog lank met ons bly. Die Minister van Vervoer, Joe Maswanganyi  het Vrydag die voorlopige sterftesyfers vir 2017 se Paasnaweek bekend gestel. Dit is 51% hoër as verlede jaar. 2016 = 156 en 2017 = 235. Uit hierdie statistieke is dit […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Nabetragting oor die Paasnaweek en Sterftesyfers

Seuntjie sterf na fratsongeluk by weermaguitstalling by KKNK, Oudtshoorn

Die seuntjie wat Vrydagmiddag ernstige hoofbeserings in n fratsongeluk op ‘n weermagvoertuig opgedoen het, is vanoggend oorlede. Josh Pharoh (9) van Paarl, is beseer toe hy Vrydagmiddag by die SA Weermag se uitstalling op ‘n pantservoertuig geklim het, sy balans verloor en in die ruim van die voertuig ingeval het. Hy is Vrydag vanaf Oudtshoorn […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Seuntjie sterf na fratsongeluk by weermaguitstalling by KKNK, Oudtshoorn

Malaria – wat jy behoort te weet

Die afgelope tyd is baie berig oor mense wat glad nie in malaria-gebiede was nie maar wat wel malaria opgedoen het. Die ironie is dat “muskiete nie deur grense gestuit word nie en dit wil voorkom asof gevalle van reismalaria toeneem.” Kan malaria met verkoue verwar word? Die eerste simptome van malaria verskil nie veel […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Malaria – wat jy behoort te weet

Prins Albert Munisipaliteit verwelkom nuwe brandweervoertuig

Prins Albert se lang verwagte, volledig toegeruste en moderne brandweervoertuig is pas afgelewer. Dis een van tien voertuie wat die Wes-Kaapse regering aan landelike munisipaliteite geskenk het om hulle weerbaar te maak teen brande en ander rampe. Dié provinsie is nou die enigste waar elke munisipaliteit ‘n brandweervoertuig het om sulke dienste te kan lewer. […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Prins Albert Munisipaliteit verwelkom nuwe brandweervoertuig

Vierjarige seuntjie behandel na slangbyt , Oudtshoorn

‘n Vierjarige seun van Oudtshoorn is vanmiddag vermoedelik deur ‘n slang in sy huis gepik. Met die aankoms van die Oudtshoorn Courant op die toneel was paramedici reeds besig om die kind te behandel. Mornay Thysse, slangvanger, was ook op die toneel en het na die slang gesoek. Die slang kon egter nie gevind word […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Vierjarige seuntjie behandel na slangbyt , Oudtshoorn