Seuntjie sterf na fratsongeluk by weermaguitstalling by KKNK, Oudtshoorn

Die seuntjie wat Vrydagmiddag ernstige hoofbeserings in n fratsongeluk op ‘n weermagvoertuig opgedoen het, is vanoggend oorlede.

Josh Pharoh (9) van Paarl, is beseer toe hy Vrydagmiddag by die SA Weermag se uitstalling op ‘n pantservoertuig geklim het, sy balans verloor en in die ruim van die voertuig ingeval het.

Hy is Vrydag vanaf Oudtshoorn na die Life Bay View Hospital (Mosselbaai) oorgeplaas waar hy vanoggend oorlede is. Ons innige meegevoel met sy ouers en familie.

Lees ook Oudtshoorn Courant

Seun beseer by KKNK

Posted on by jonckie

Comments Off on Seuntjie sterf na fratsongeluk by weermaguitstalling by KKNK, Oudtshoorn