Hoe verbeter ons die padgedrag op ons paaie?

Graag deel ons hiermee ‘n paar voorstelle gestuur aan die Arrive Alive webstuiste: Goeiedag! Ek het vanoggend (27 01/2020) na die gesprek oor padveiligheid op RSG geluister en neem die vrymoedigheid om my vertoë aan u te stuur. Ek het hierdie brief al ‘n paar jaar gelede geskryf en aan die minister se kantoor gestuur, […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Hoe verbeter ons die padgedrag op ons paaie?

Wat is die wettige vereiste rakende waar my voertuig se lisenskieskyfie aangebring moet word?

Vraag: Ek is vanmiddag deur ‘n verkeersbeampte daarvan beskuldig dat ek “staateiendom” beskadig het deurdat ek my lisensieskyf met ‘n deurskynende plastieklaag {“clear adhesive”) aan die linkerste onderkant van die voertuig se windskerm geplak het. Ek het die Padverkeerswet en Regulasies gefynkamp, maar kon nie ‘n artikel of regulasie daaromtrent vind nie. Hy het die […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Wat is die wettige vereiste rakende waar my voertuig se lisenskieskyfie aangebring moet word?

Staatsamptenaar ry vas teen heining buite Oudtshoorn

Die bestuurder van ‘n VW Polo met ‘n staatsdiensregistrasie, is vanoggend hospitaal toe geneem nadat die voertuig die pad verlaat het en op ‘n heining beland het. Volgens die bestuurder van ‘n ander voertuig, ‘n Fiat bakkie, het hy agter die Polo en ‘n Ford Focus gery. Hy het die Polo begin verbysteek toe die […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Staatsamptenaar ry vas teen heining buite Oudtshoorn