Vurkhyser bestuurder beseer na ongeluk in Oudtshoorn

‘n Wit Toyota Corolla en ‘n vurkhyser het ‘n rukkie gelede met mekaar in St. Johnstraat gebots. Die passasier van die Toyota en die drywer van die vurkhyser is met ligte beserings per ambulans na die Oudtshoorn-hospitaal geneem. Die ongeluk het direk voor ‘n supermark plaasgevind wat grootmaat kruideniersware verkoop. Die vurkhyser behoort aan die […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Vurkhyser bestuurder beseer na ongeluk in Oudtshoorn

Vrystaat Landbou vra vir Covid inentings vir die landbousektor

Aangesien die landbousektor as ‘n noodsaaklike diens wat voedselsekerheid aan die land bied bevoorreg was om voort te gaan tydens vorige inperkings, het die onlangse golf van die nuwe Delta-variant ’n baie groter invloed op die landbousektor gehad as die vorige variante. Vrystaat Landbou (VL) het sy kommer uitgespreek oor die onlangse toename in berigte […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Vrystaat Landbou vra vir Covid inentings vir die landbousektor

Vrystaat Landbou versoek SAPD om ondersoek in Brendin Horner moord op te skerp

Vrystaat Landbou (VL) neem met sorg kennis dat die twee beskuldigdes in die Brendin Horner moord op 22 Junie 2021 suksesvol was in die toestaan van borg in die landdroshof te Senekal, deurdat DNS-uitslae daarop dui dat hul nie met die moord verbind kan word nie. Volgens Dr Jane Buys, veiligheidsrisiko-analis van VL, wil dit […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Vrystaat Landbou versoek SAPD om ondersoek in Brendin Horner moord op te skerp

Wetsgehoorsame wapeneienaars is nie die rede vir geweldsmisdaad nie, adv. Shandu – Vrystaat Landbou.

“Wetsgehoorsame wapeneienaars is nie die rede vir geweldsmisdaad nie, adv. Shandu”. Dit is die reaksie van Vrystaat Landbou op adv. Lungelwa Shandu, voorsitter van die Vuurwapen-appèlraad, se uitsprake op die aktualiteitsprogram Carte Blanche, op Sondag 6 Junie 2021. Tydens die onderhoud verduidelik adv. Shandu die SAPS se redes vir die verbanning van selfverdediging as motivering […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Wetsgehoorsame wapeneienaars is nie die rede vir geweldsmisdaad nie, adv. Shandu – Vrystaat Landbou.