Die polisie se bomverwyderingspan is by Preller Square in Bloemfontein
29
May
Die area by die Preller Square-winkelsentrum in Bloemfontein was Vrydagoggend gesluit vir die publiek, ná ‘n insident vroeër.
Polisiewoordvoerder, sersant Mahlomola Kareli, het aan Rosestad-nuus bevestig dat die polisie se bomverwydering- en plofstofbeheerspan op die toneel is.
Geen verdere inligting is in hierdie stadium beskikbaar nie. Hierdie is ‘n ontwikkelende storie.