Die polisie se bomverwyderingspan is by Preller Square in Bloemfontein

Die area by die Preller Square-winkelsentrum in Bloemfontein was Vrydagoggend gesluit vir die publiek, ná ‘n insident vroeër. Polisiewoordvoerder, sersant Mahlomola Kareli, het aan Rosestad-nuus bevestig dat die polisie se bomverwydering- en plofstofbeheerspan op die toneel is. Geen verdere inligting is in hierdie stadium beskikbaar nie. Hierdie is ‘n ontwikkelende storie.

Posted on by support

Comments Off on Die polisie se bomverwyderingspan is by Preller Square in Bloemfontein

OUTsurance-kliënte geniet toegang tot onmiddellike mediese hulp ASOOK die naaste gewapende reaksie-eenheid, sonder enige addisionele koste

OUTsurance se innoverende Panic Assistance-funksie op die OUTsurance-app sluit nou ook mediese hulp in. Met dié funksie kan gebruikers mediese hulp of die naaste gewapende reaksie-eenheid ontbied, wanneer hulle dit nodig het, waar hulle ook al is. OUTsurance-polishouers hoef nie ‘n addisionele premie te betaal nie en diegene wat nie by OUTsurance verseker is nie, […]

Posted on by support

Comments Off on OUTsurance-kliënte geniet toegang tot onmiddellike mediese hulp ASOOK die naaste gewapende reaksie-eenheid, sonder enige addisionele koste