Kennis, ervaring en bestuursvernuf nodig vir veilige reis met die sleepwa!

‘n Vriendin het onlangs ‘n foto aan die Arrive Alive webwerf gestuur van vriende se uittog op vakansie. Die trek van meer as een sleepwa is nie onwettig in Suid-Afrika nie, maar vereis wel baie aandag en bestuursvaardigheid. Dit is nie iets vir enige bestuurder om aan te pak nie. In reaksie tot baie ongelukke […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Kennis, ervaring en bestuursvernuf nodig vir veilige reis met die sleepwa!

Vermy bestuurder moegheid met behoorlike rus!!

Dit is nou maar net waar dat Suid-Afrikaners dikwels te veel eet en drink tydens die kerstyd! Dit is ongelukkig ook nie net daardie oortollige vetjies wat ons moet bang maak nie. Dit is baie belangrik dat motoriste behoorlik uitgerus die pad aandurf. Daar is geen beter voorkomende stappe teen bestuurder moegheid as behoorlike rus […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Vermy bestuurder moegheid met behoorlike rus!!

Ontspan behoorlik met die regte versekering vir jou karavaan

“Ons almal wil ‘n huisie by die see hê…” – so lui die woorde van ‘n bekende liedjie van Koos Kombuis. Hierdie huisie hoef egter nie net van steen en beton te wees nie, maar kan selfs ‘n mobiele wooneenheid wees soos ‘n karavaan. Die afgelope week het talle Suid-Afrikaners hul weg gevind na die […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Ontspan behoorlik met die regte versekering vir jou karavaan