Wees deeglik bewus van die gevare van huisbraak!!

Die vaardighede van inbrekers kan ons soms met verwondering laat! Dit is noodsaaklik dat ons nooit op ons gemak sal raak en maar net aanvaar dat ons alle redelike stappe geneem het nie! Hierdie fotos hierbo is duidelike waarskuwing om ekstra versigtig te wees – die feit dat jy nie sou kon inbreek nie – […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Wees deeglik bewus van die gevare van huisbraak!!

Goeie buurmanskap kan help om eise teen die versekering te beperk!

Ons leef dikwels in ‘n gejaagde wêreld waar ons verby mekaar leef. Ek moet self skuldig pleit dat dit lank was voordat ek my buurman ontmoet het nadat ek in ‘n meenthuis my intrek geneem het. Vandag egter loer ons dikwels in by mekaar en kyk saam rugby en help mekaar waar moontlik. In die […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Goeie buurmanskap kan help om eise teen die versekering te beperk!

Ingeligte besluite oor versekering belangrik aan die begin van die jaar!!

Ons het allerlei voornemens so aan die begin van die jaar. Baie van hierdie voornemens en doelwitte gaan oor ons fisiese gesondheid en ons finansiële welstand. Die Desember vakansie is ‘n tyd wat ons dikwels oortree in beide hierdie areas. Ons eet en drink te veel en ons spandeer te veel geld op reis, verblyf […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Ingeligte besluite oor versekering belangrik aan die begin van die jaar!!

Padveiligheid met ‘n glimlag hierdie Feesgety

Die Arrive Alive webwerf wil graag vir alle motoriste ‘n veilige feesgety toewens! Ons wil graag hierdie feestyd die baie ernstige boodskap van padveiligheid kombineer met ‘n paar sketse wat ook ‘n glimlag kan bring vir die Suid-Afrkaanse motoris! Ons deel graag die volgende wenke vir veiligheid op die pad! Beplanning van Roetes en Padreëls […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Padveiligheid met ‘n glimlag hierdie Feesgety

Het jy ‘n ontruimingsplan vir ‘n noodgeval tuis?

Dit gebeur mos nie met ons nie – waarom dan nou ʼn ontruimingsplan.? … totdat dit te laat is! In Suid-Afrika woon ons in mensgemaakte tronke – om die skelms uit te hou. Maar intussen hou diè noodmaatreëls, wat ons teen die boewe moet beskerm, weer binne-in. So moeilik as wat dit vir ‘n skelm […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Het jy ‘n ontruimingsplan vir ‘n noodgeval tuis?

Jou versekeraar sal moet opdok indien onbeskikbaar in tye van nood!

  Ons bespreek dikwels die verpligtinge aan die kant van die versekerde. Dit is egter ook belangrik om nie uit die oog te verloor dat die versekeraar ook verpligtinge het nie. Een van hierdie verpligtinge blyk te wees die beskikbaarheid in die geval van ‘n noodsituasie en bystand met ‘n eis. Ek wil graag een […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Jou versekeraar sal moet opdok indien onbeskikbaar in tye van nood!

Waardevolle wenke om die huis te beveilig in jou afwesigheid

Dit is nog lank voordat baie van ons ‘n blaaskans kan neem weg van die huis af – maar dit is altyd goed om bewus te wees van veiligheidswenke in en om die huis. Dit is nie net raadsaam om behoorlik beveilig te wees met die regte versekering nie – maar ook om betyds voorsorg […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Waardevolle wenke om die huis te beveilig in jou afwesigheid

Beskerm jou huis en huisinhoud hierdie Paasfees!

Paastyd is vir baie mense ‘n tyd waarin hulle kan ontspan en ‘n welverdiende blaaskans neem ­– dikwels in die vorm van ‘n vakansie weg van die huis. Dis ongelukkig ook ‘n tyd waarin ‘n mens op hou hoede moet wees en die nodige stappe neem om te verseker jou huis is veral in dié […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Beskerm jou huis en huisinhoud hierdie Paasfees!

Wees waaksaam selfs al bly jy in ‘n sekuriteitskompleks

Sekuriteit is vir elke huiseienaar ‘n belangrike aspek om in ag te neem. Meeste van ons is maar te bewus van die gevare van inbraak en geweldsmisdade en ons vind sekuriteit in nommers. Ons voel veiliger waar ons bly tussen ander mense en veral waar daar behoorlike sekuriteit in plek is. Dit het veroorsaak dat […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Wees waaksaam selfs al bly jy in ‘n sekuriteitskompleks