Span saam vir Loslitdag 2016
14
April
Maak jou reg vir Loslitdag 2016! Die tema vir 2016 is so pas aangekondig: Span saam! Loslitdag is die land se grootste fondsinsamelings- en bewusmakingsprojek vir persone met gestremdhede. Die Loslitspan besoek verskeie stede en dorpe die land oor om die 2016 tema van stapel te stuur. Volgens Loslitdag se projekleier Vanessa du Plessis het […]