Soms is Engels soos Grieks en soek jy jou antwoorde oor versekering in Afrikaaans!!!

Gewoonlik is ons almal heel vaardig in die “Rooi taal”/ Engels. Wanneer terme egter tegnies word en dit word ‘n saak van groot belang word ons dikwels gekonfronteer deur begrippe en terme in ‘n vreemde taal wat ver bo meeste van ons se vuurmaakplek is! Hierdie afgelope week is ek deeglik hiervan bewus gemaak!

Na ‘n ondersoek aan die dokter is ek meegedeel dat die dokter my wil verwys na ‘n kollega om te kyk na ‘n paar verdagte merke op my rug. Ek is gevra of daar enige geskiedenis in die familie is van velkanker en dit laat dadelik die rooiligte afgaan.

Ek het dadelik gedink aan die Trauma dekking in my versekeringspolisse en vir ‘n goeie vriend en makelaar gevra om navraag te doen oor my versekeringspolisse en wanneer daar ‘n eis sou ontstaan vir iets soos velkanker.

Ek is hiervan ingelig met die volgende inligting uit die polisbewoording in Engels:

CANCER

1. CANCER

Definition:

Means the presence of one or more malignant tumours characterised by uncontrolled growth and spread of malignant cells and the invasion or destruction of normal tissue. Must be confirmed by a histology report from an accredited pathology laboratory.

Exclusions:

• Tumours showing the malignant changes of Carcinoma-in-situ (including cervical dysplasia CIN-1, CIN-2 and CIN-3) or which are histologically described as premalignant are excluded.
• All skin cancers localised or infiltrating including, but not limited to, the following are excluded:
• Hyperkeratosis
• basal cell carcinoma
• squamous cell carcinoma
• melanomas of less than 1.0mm (Breslow method) depth.
• Non-life threatening prostatic cancers which are histologically described as TNM classification T1a and T1b (but not T1c) or of another equivalent or lesser qualification, papillary micro-carcinoma of the thyroid or bladder CORE 100%
• Cancer, Stage I, confined to the primary organ to stage IV showing lymphatic or blood spread to distant lymph nodes or distant metastases; Chronic Lymphocytic Leukaemia (CLL) Stage 0 to 4; Stage 1 to 4 Lymphomas; Hairy cell leukaemia
• Acute Myeloid Leukaemia (AML)
• Chronic Myeloid Leukaemia (with or without bone marrow transplantation)
• Acute Lymphocytic Leukaemia (ALL)
• Multiple Myeloma stage 1 to 3 Severity D – 25%
• Prophylactic bilateral total mastectomy not for cosmetic purposes

Dit laat my redelik sprakeloos en totaal onseker van wat die posisie nou eintlik is. Dit is wanneer Afrikaans en duidelike verduidelikings in Afrikaans vir my van veel groter waarde sal wees. Ek sal dus nou verdere navrae rig en seker maak dat ek in Afrikaans gehelp sal kan word.

Dan kan ons sommer in Afrikaans op GeselsVersekering ook ons lesers beter kan help om te verstaan wat traumadekking is en wanneer ‘n eis ingestel kan word!

Posted on by jonckie

Comments Off on Soms is Engels soos Grieks en soek jy jou antwoorde oor versekering in Afrikaaans!!!