Twee sterf in botsing teen betonversperring buite Oudtshoorn

Slegs vier dae nadat ‘n persoon in De Rust in ‘n botsing dood is, was daar vanoggend weer n noodlottige botsing. Twee mans is dood en drie ernstig beseer toe hulle VW Golf ‘n betonblok op die De Rustpad getref het. Die botsing het vanoggend net na middernag by die treinbrug ongeveer 6 km buite […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Twee sterf in botsing teen betonversperring buite Oudtshoorn

Beseerdes keer terug na ongelukstoneel buite Oudtshoorn

Twee beseerde mans wat glo passasiers in ‘n bakkie was tydens ‘n botsing, het aanvanklik die toneel verlaat en later teruggekeer. Die botsing het Sondagoggend omstreeks 02:00 op die brug oor die Olifatnsrivier buite Dysselsdorp plaasgevind. Die bakkie het aan die verkeerde kant van die pad gery toe dit die brugreling getref het. Met die […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Beseerdes keer terug na ongelukstoneel buite Oudtshoorn

Proses begin vir aansoeke vir sekuriteitskameras na ooreenkoms tudden Vrystaat Landbou en Fidelity

  Landbouverenigings en gebiedskantore van Vrystaat Landbou (VL) kan nou aansoeke indien oor kostes vir die oprigting van kamerastelsels in hul gebiede. Hiervoor het VL en Fidelity ADT, met wie daar in April 2019 ’n ooreenkoms begin is om misdaad voorkomend aan te spreek, ’n pro forma aansoekvorm ontwerp en kan kwotasies op dié manier […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Proses begin vir aansoeke vir sekuriteitskameras na ooreenkoms tudden Vrystaat Landbou en Fidelity

Mieliediefstal rede to kommer in die Vrystaat

Twee tot drie ton mielies word per dag in sekere dele van die Vrystaat gesteel en selfs veiligheidswagte word aangeval. Dit beklemtoon die omvang van die probleem waarmee landbouers in die provinsie te doen het. Volgens dr Jane Buys, Veiligheidsrisiko-analis van Vrystaat Landbou (VL), is mieliediefstal so ’n groot kopseer dat daar op 5 Junie […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Mieliediefstal rede to kommer in die Vrystaat