Verontagsaming van padreëls plaas opwaartse druk op premies vir motorversekering

Ons kan probeer slim wees en allerlei oorsake vir die dodetal op ons paaie aanvoer. Dit is egter heel eenvoudig – roekelose bestuur en die verontagsaming van padreëls is die grootste oorsaak van noodlottige ongelukke! Dit het onlangs uit statistieke duidelik geblyk watter impak dronkbestuur oor “betaal -naweke” in die Kaap het. Dit is veral ons […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Verontagsaming van padreëls plaas opwaartse druk op premies vir motorversekering

Waadevolle wenke wanneer versekering van verskillende versekeraars vergelyk word

Met die strawwe kompetisie in die versekeringsindustrie is dit al meer belangrik vir kliënte om hul huiswerk mooi te doen voordat hul besluit op ‘n spesifieke versekeraar! Daar het sedert die ontstaan van die internet baie direkte versekeraars tot die mark toegetree en elkeen probeer iets spesiaal of uniek vind wat hom kan onderskei van […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Waadevolle wenke wanneer versekering van verskillende versekeraars vergelyk word

Kos jou versekering net te veel?

Het jy nog ‘n geldjie oor vir klere na jy jou versekeringspremies betaal het? Ek kon die versoeking nie weerstaan on hierdie foto, geneem deur Anton Geyser by die Varsitybeker rugby, te gebruik nie! Ons mag dalk vra wat is die verband tussen ‘n kaal jong man en versekering? Wel hierdie is nie ‘n geval […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Kos jou versekering net te veel?

Is versekering “telematics” die pad na goedkoper motorversekering?

In die versekeringsindustrie word huidig baie gepraat oor die begrip “insurance telematics”. Ek is nie seker wat die korrekte benaming in Afrikaans sal wees nie, maar kan waarskynlik verwys na versekerings telematie of telematika. Vir die doeleindes van hierdie bespreking wil ek graag die woord telematie gebruik. Waar kom die begrip versekerings telematie vandaan? Op […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Is versekering “telematics” die pad na goedkoper motorversekering?