Diefstal van tabak lei tot botsing teen muur in poging om te ontvlug

Mense wat daarvan beskuldig word dat hulle tabak uit ‘n plaas se tabakstoor gesteel het, is gisteraand aangekeer nadat hulle in ‘n muur vasgery het. Volgens kaptein Louis Visser, woordveorder van die Oudtshoorn polisie, het die botsing omstreeks 20:45 op die hoek van Bloem- en Jonesstraat gebeur. Volgens hom is die voertuig omstreeks 20:30 op […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Diefstal van tabak lei tot botsing teen muur in poging om te ontvlug

Raak deel van oplossings, vra Wilken by Vrystaat Landbou kongres

Raak betrokke en vat hande om die uitdagings die hoof te bied. Dit was Francois Wilken, President van Vrystaat Landbou (VL), se pleidooi aan landbouers en die sektor by VL se jaarkongres van 2019. “As ons in landbou nie besef ons moet saamstaan nie, wag daar vir ons ’n helse verrassing,” het gesê. “Gaan ons […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Raak deel van oplossings, vra Wilken by Vrystaat Landbou kongres

Vrystaat Landbou verwelkom ekstra voertuie om misdaad te bekamp

Vrystaat Landbou (VL) is verheug oor 48 ekstra voertuie wat vir landelike veiligheidkoördineerders by polisiestasies in die Vrystaat gegee word. Só het Tommie Esterhuyse, Vise-president van VL, gesê nadat dié voertuie deur die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) beskikbaar gestel is om te help om misdaad te bekamp. Volgens hom is dit “ ’n historiese dag is […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Vrystaat Landbou verwelkom ekstra voertuie om misdaad te bekamp