Vrystaat Landbou loods die naspeurbaarheid-en-veiligheidstelsel van vee

Die 1ste Bek-en-klouseer-uitbraak in die Vrystaat het aansienlike finansiële gevolge vir die provinsie se vee-waardeketting gehad. Boere, agente, afslaers, voerkrale, abattoirs en uitvoerders is ernstig hierdeur beïnvloed. Daarom het lede van Vrystaat Landbou (VL) gedurende die organisasie se 2022 Kongres opdrag aan VL gegee om ‘n diere-naspeurbaarheid- en veiligheidstelsel dringend te ondersoek om verdere risiko’s […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Vrystaat Landbou loods die naspeurbaarheid-en-veiligheidstelsel van vee

Vrystaat Landbou betreur die afsterwe van ‘n jong boer van Ficksburg

Vrystaat Landbou (VL) betreur die afsterwe van Evan Sorour van Ficksburg en betuig innige meegevoel aan sy familie. “Die tragiese gebeure wat op Sondag 8 Januarie afgespeel het, is tans die onderwerp van ʼn polisie ondersoek en ons vertrou dat die reg sy gang sal gaan na afloop van die ondersoek.” sê Friedl von Maltitz, […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Vrystaat Landbou betreur die afsterwe van ‘n jong boer van Ficksburg

Vrystaat Landbou versoek SAPD om ondersoek in Brendin Horner moord op te skerp

Vrystaat Landbou (VL) neem met sorg kennis dat die twee beskuldigdes in die Brendin Horner moord op 22 Junie 2021 suksesvol was in die toestaan van borg in die landdroshof te Senekal, deurdat DNS-uitslae daarop dui dat hul nie met die moord verbind kan word nie. Volgens Dr Jane Buys, veiligheidsrisiko-analis van VL, wil dit […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Vrystaat Landbou versoek SAPD om ondersoek in Brendin Horner moord op te skerp

Inwoners in Oudtshoorn gewaarsku teen toename in diefstal uit voertuie

Die Oudtshoorn-polisie waarsku inwoners dat diefstal uit motorvoertuie gedurende die laaste vier weke ‘n kommerwekkende styging getoon het in veral voertuigbatterye en klankstelsels. Los goedere soos selfone, GPS-toestelle en ander waardevolle besittings word ook gesteel. Alhoewel die sake wyd verspreid voorkom is daar baie gevalle in Bridgton en Bongolethu aangemeld. Mense word gevra om motor- […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Inwoners in Oudtshoorn gewaarsku teen toename in diefstal uit voertuie

Nóg ‘n plaasaanval op bejaarde boer langs Lesotho-grens

Vrystaat Landbou (VL) het meer as 350 grensboere as lede wat by 10 dorpe langs die Lesotho grens boer. Die afgelope dekade het misdade teen die RSA/Lesotho grens meer as 500 boere genoop om boerdery te staak. Francois Wilken, president van VL, het sy misnoeë uitgespreek met die ernstige geweldsmisdade wat plaasaanvalle insluit, wat besig […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Nóg ‘n plaasaanval op bejaarde boer langs Lesotho-grens

Vir die huisbraak krimineel is bykans niks onmoontlik!

As daar ‘n Olimpiese Spele vir misdaad was kon hierdie man ons vlagdraer wees. Sy spesialis item sal wees Huisbraak! Hierdie man is so talentvol dat selfs die polisiebeamptes uit ongeloof gevra het dat hy bewys dat hy in staat is om deur die diefwering te klim!! Besoek ook: Wat rowers nie wil hê jy […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Vir die huisbraak krimineel is bykans niks onmoontlik!