Vrystaat Landbou loods die naspeurbaarheid-en-veiligheidstelsel van vee

Die 1ste Bek-en-klouseer-uitbraak in die Vrystaat het aansienlike finansiële gevolge vir die provinsie se vee-waardeketting gehad. Boere, agente, afslaers, voerkrale, abattoirs en uitvoerders is ernstig hierdeur beïnvloed. Daarom het lede van Vrystaat Landbou (VL) gedurende die organisasie se 2022 Kongres opdrag aan VL gegee om ‘n diere-naspeurbaarheid- en veiligheidstelsel dringend te ondersoek om verdere risiko’s […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Vrystaat Landbou loods die naspeurbaarheid-en-veiligheidstelsel van vee

Werk soek in die vinnig bewegende versekeringsnis

Studies toon dat die versekeringsmark nie net groei nie, dit is ook besig om op ‘n reeks interessante maniere to verskuif. Hier is wat jy moet weet as ‘n weksoeker, makelaarseienaar of versekeraar, sê Vanessa Rogers namens Executive Placements. ‘n Kykie na globale versekeringsmarkte, met vergunning van ‘n Sigma-studie wat deur Swiss Re gepubliseer is, […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Werk soek in die vinnig bewegende versekeringsnis

Taakspanne aangewys om paaie uitdagings te ondersoek na Vrystaat Landbou versoek

“Vrystaatse boere moet steeds self opdok vir basiese herstelwerk aan paaie en selfs betaling van skraper-operateurs, aangesien daar niks van die beloofde verbeterings gerealiseer het nie” , sê Francois Wilken, president van Vrystaat Landbou (VL). “Boere se frustrasievlakke styg steeds omdat hulle geen van die beloofde verbeterings in die plattelandse paaie sien wat aanhoudend afneem […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Taakspanne aangewys om paaie uitdagings te ondersoek na Vrystaat Landbou versoek