Vrystaat Landbou sal saamwerk om eiendomsreg te beskerm

Vrystaat Landbou (VL) is uiters teleurgesteld, maar tog nie verras, oor die aanbeveling van die Grondwetlike Hersieningskomitee ná ’n maandelange proses van publieke deelname om Artikel 25 van die Grondwet te wysig. Hy sal met alle organisasies, wat dieselfde doel nastreef, saamwerk om te verhoed dat hierdie gebroke en polities gemanipuleerde proses sy pad loop. […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Vrystaat Landbou sal saamwerk om eiendomsreg te beskerm

Man beseer in ongeluk met bromponie

‘n Volwasse man is vanoggend lig beseer na hy met sy bromponie in ‘n ongeluk betrokke was. Die ongeluk het op die kruising van Voortrekkerweg en Plumestraat gebeur. Die Oudtshoorn Courant het op die toneel verneem dat die drywer van die bromponie agter ‘n vragmotor in Dysselsdorp se rigting onderweg was. Die bestuurder van die […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Man beseer in ongeluk met bromponie

Sakeliga pak Eskom in hof om dorpe landswyd se krag aan te hou

Sakeliga en Eskom sien mekaar op 20 November in die hof oor elektrisiteitsonderbrekings in plaaslike gemeenskappe. Sakeliga beoog om met hierdie regsaksie beginsels neer te lê wat Eskom verhoed om, net omdat ’n plaaslike owerheid se rekeninge by Eskom agterstallig is, betalende gebruikers in daardie munisipaliteite se elektrisiteitsvoorsiening te onderbreek. In die jongste geding, die […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Sakeliga pak Eskom in hof om dorpe landswyd se krag aan te hou

Ek was in ‘n ongeluk! Watter bewyse kan ek afneem met my selfoon?

Hiermee meegaande radio verskyning wat Stan Bezuidenhout van Crash Guys Internasionaal op Pretoria FM Radio gemaak het, om sy doenlysie met pad-verbruikers te deel. Terwyl mense nooit ooit onwettig of ongevoelig moet optree nie, kan pad-verbruikers heel effektief wees met die inwining van getuienis by hulle eie botsings of dié van familie, vriende of kollegas. Hierdie […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Ek was in ‘n ongeluk! Watter bewyse kan ek afneem met my selfoon?

Botsing deskundige bespreek “doenlysie” vir enige motoris na ‘n ongeluk

Hiermee inligting rakende die radio verskyning wat Stan Bezuidenhout van Crash Guys Internasionaal op Pretoria FM Radio gemaak het, om sy doenlysie met pad-verbruikers te deel. [Stan Bezuidenhout, Botsing Deskundige van Crash Guys Internasionaal (in Suid-Afrika & VSA gevestig)] Klankkoerant – Esmarie:  Waarom het julle besluit om ‘n doenlysie saam te stel vir mense wat […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Botsing deskundige bespreek “doenlysie” vir enige motoris na ‘n ongeluk

Wat moet ons weet oor die landbousensus?

  “Dit is belangrik om akkurate inligting te hê wanneer ons besigheidsbesluite neem.” Só sê Gerhard Kriel, Hoof Uitvoerende Beampte van Vrystaat Landbou (VL), oor die Sensus vir Kommersiële Landbou (CoCA). Daarom doen hy ’n beroep op VL se lede om aan die sensus, wat deur Statistieke Suid-Afrika (Stats SA) gedoen word, deel te neem. […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Wat moet ons weet oor die landbousensus?

Soveelste botsing by berugte kruising in Oudtshoorn

Die soveelste botsing hierdie jaar het vanmiddag omstreeks 12:40 by die kruising van Baron van Reede- en Van der Rietstraat plaasgevind. Dit blyk dat die bestuurder van ‘n Hyundai met Van der Rietstraat onderweg was en toe by stopstraat voor ‘n Ford bakkie in gery het. Die Ford was met Baron van Reedestraat in die […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Soveelste botsing by berugte kruising in Oudtshoorn