Toyota Se Sportnutse bly gewild

Toyota Suid-Afrika se markbeste verkope van 9 601 eenhede in Mei het die maatskappy ’n markaandeel van 23% besorg ‒ die hoogste in vyf maande. Dié syfer plaas Toyota 3 215 eenhede voor sy naaste mededinger, met 90% van alle verkooptransaksies wat in handelaarskappe beklink is. Toyota se sportnutse het weereens koning gekraai en 2 150 van dié […]

Posted on by Media

Comments Off on Toyota Se Sportnutse bly gewild

Toyota beklink toppsisie danksy voorste passasiersmotorverkope

Toyota Suid-Afrika het op die kruin van die golf van vurige passasiersmotorverkope danksy ’n gesonde aanvraag deur verhuringsmaatskappye gery en nog ’n topposisie in die mark vir kleinhandelverkope met verkope van 10 088 voertuie in November losgeslaan. Klasbeste vertonings is deur verskeie van Toyota se kernmodelle gelewer, waaronder die Corolla Quest (1 137), Fortuner (1 135), RAV4 (462) […]

Posted on by Media

Comments Off on Toyota beklink toppsisie danksy voorste passasiersmotorverkope

Toyota-Handelaars Wys Die Omgewingsweg Aan

Die beskerming van die omgewing en die daarstelling van ’n volhoubare Suid-Afrika is nog altyd een van Toyota Suid-Afrika Motors se grootste voorkeure. Verskillende programme is ontwikkel om die uitwerking wat Toyota se vervaardigingsaanleg in Durban sowel as sy bedrywighede in Johannesburg op die omgewing het, te verminder. Toyota het as deel van sy doelwit […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota-Handelaars Wys Die Omgewingsweg Aan

Toyota Suid-Afrika beloon eerste vroulike Tophandelaar

Imperial Toyota Kemptonpark is met die gesogte Toyota-Handelaar van die Jaar-toekenning by ’n galageleentheid by die Kaapstadse Internasionale Konvensiesentrum bekroon. Dié toekenning is deur Desiree Wiseman, die eerste vroulike handelaarshoof wat dié prys wen, in ontvangs geneem. Die Imperial Toyota Kemptonpark-handelaarskap bedryf al die afgelope twee jaar sake van hul nuwe perseel af. Desiree Wiseman […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota Suid-Afrika beloon eerste vroulike Tophandelaar

Toyota Suid-Afrika steeds markleier na 33 opeenvolgende jare!

Toyota Suid-Afrika Motors het in ’n ontspanne Desember die sleutels van nuwe rygoed aan 9 041 Toyota-klante oorhandig en sy 2012-verkoopsyfer op 121 276 afgesluit – bykans een uit elke vyf voertuie wat die afgelope jaar op plaaslike bodem verkoop is. Toyota is ingevolge die Nasionale Vereniging van Voertuigvervaardigers (NAAMSA) ook die 2012-markleier – ’n […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota Suid-Afrika steeds markleier na 33 opeenvolgende jare!

Toyota maak sy merk op die Suid-Afrikaanse Zeitgeist

Dit was die jaar van die iPad 3, Lady Gaga, Gangnam Style, Caster Semenya, die Toyota 86 en die Toyota Etios. Dít is volgens die internet-soekenjinreus Google, wat onlangs sy Zeitgeist 2012, ’n oorsig van die gewildste soekwoorde ter wêreld en in spesifieke lande, gepubliseer het. Die maatskappy het in die samestelling van die lys […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota maak sy merk op die Suid-Afrikaanse Zeitgeist