Duitse toeriste in noue ontkoming met botsing by verkeerspunt

Twee Duitse toeriste is ongedeërd toe hulle motor van agter deur ‘n afleweringsvoertuig getref is. Die paartjie was na Calitzdorp onderweg en het by ‘n verkeersbeheerpunt stilgestaan toe hulle van agter getref is. Die slag het hulle motor laat omslaan. Die passasier in die voertuig is fisies gestrem en kon nie self uit die wrak […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Duitse toeriste in noue ontkoming met botsing by verkeerspunt

Sowat R35 miljoen se landbougrond bly in slag weens brande volgens Vrystaat Landbou

Sowat 70 000 ha, R500 per ha x 70 000= R35 miljoen, landbougrond het in meer as 20 brande in die Vrystaat in September 2018 afgebrand. Die brande het onder meer voorgekom by Bethlehem, Boshof, Bothaville, Heilbron, Hennenman, Heuningspruit, Hobhouse, Glen, Koppies, Kroonstad, Odendaalsrus, Petrus Steyn, Reitz, Tweeling, Virginia, Vredefort en Zastron. Die Vrystaatste Sambreel-organisasie vir […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Sowat R35 miljoen se landbougrond bly in slag weens brande volgens Vrystaat Landbou

Twee sterf in brand in Oudtshoorn

Twee persone is vanoggend in die vroeë oggendure dood na ‘n brand drie plakkershutte in Mullersstraat tot op die grond afgebrand het. Apools Simmers, ‘n man wat in een van die hutte saam met sy vrou en kinders gewoon het, sê hulle is gelukkig dat hulle die vlammehel oorleef het. Volgens Simmers het hy sy […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Twee sterf in brand in Oudtshoorn