Noue ontkoming vir bestuurder in ongeluk tussen Oudtshoorn en Calitzdorp

Een persoon is met ernstige kopbeserings na ‘n hospitaal in Oudtshoorn geneem na hy vanoggend in ‘n ongeluk op die Calitzdorp-pad betrokke was. Volgens inligting wat die Oudtshoorn Courant bekom het was die man vanaf Oudtshoorn in Calitzdorp se rigting onderweg toe hy beheer oor die bakkie verloor het. Die voertuig het die pad aan […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Noue ontkoming vir bestuurder in ongeluk tussen Oudtshoorn en Calitzdorp

Noue ontkoming vir motoris na vragmotorbestuurder agter stuurwiel aan die slaap raak

Die Arrive Alive webwerf is in kennig gestel van ‘n inskrywing op Facebook waarin ‘n motoris fotos deel van sy noue ontkoming nadat die bestuurder van ‘n vragmotor agter die stuurwiel aan die slaap geraak het! “Mense, vir die van julle wat gewonder het hoekom ek stil was vir ‘n paar dae. Ek was oppad van […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Noue ontkoming vir motoris na vragmotorbestuurder agter stuurwiel aan die slaap raak