Die Nuwe Toyota Hilux

Die Hilux-erfenis is legendaries. Dié model het sedert sy bekendstelling in 1969 ’n benydenswaardige reputasie regoor die wêreld opgebou waar sy duursaamheid, sterkte en suiwer gehalte hom in die harte van sy eienaars verewig het. Dit is nêrens ’n groter waarheid as reg hier in Suid-Afrika wat die eerbiedwaardige Hilux-handelsnaam betref nie ‒ nie net […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Die Nuwe Toyota Hilux

Toyota Suid-Afrika Motors hernieu kontrak met Vrystaat-Cheetahs vir nog ’n driejaar-tydperk

Toyota Suid-Afrika Motors (TSAM) kondig met trots die hernuwing van die Toyota-Vrystaat-Cheetahs-borgskap vir nog drie jaar aan. Die kontrak sluit die titelborgskap vir die SuperRugby-span sowel as die Curriebeker- en junior spanne in. TSAM het die afgelope drie jaar sy steun aan en verbintenis tot die Cheetahs sowel as die Vrystaat verstewig. Die borgskap het […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota Suid-Afrika Motors hernieu kontrak met Vrystaat-Cheetahs vir nog ’n driejaar-tydperk

Noue ontkoming na ‘n pap wiel en vragmotorbotsing in Wilcocksweg, Bloemfontein

Dit was ‘n noue ontkoming vanmiddag in Wilcocksweg, Bloemfontein nadat ‘n vragmotor ‘n kragpaal disnis gery het. ‘n Vriendin het die volgende kort boodskap met fotos na die Arrive Alive webwerf gestuur. “Was eintlik ‘n ongelooflike storie. ‘n Ouer dame se Mercedes se wiel was pap. Haar seun kom toe en stop voor haar. Hy begin […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Noue ontkoming na ‘n pap wiel en vragmotorbotsing in Wilcocksweg, Bloemfontein

Toyota Corolla Quest aangewys as beste kompakte sedan

Toyota Suid-Afrika Motors (TSAM) het dit weer reggekry ‒ hierdie keer deur twee trofees los te slaan: die Groen- en die Konpaktesedanmotor-pryse in CAR-motortydskrif se Top-12 beste kopies vir 2016. Die Toyota Corolla Quest het erkenning ontvang vir sy gekombineerde waarde vir geld, onvergelykbare betroubaarheid en gemak in die kompaktesedanmotor-afdeling, terwyl Toyota se wêreld-ekovegter, die […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota Corolla Quest aangewys as beste kompakte sedan

Botsing tussen Potchefstroom en Vanderbijlpark na bestuurder na bewering uitswaai vir slaggat

Die Arrive Alive webtuiste het fotos ontvang van ‘n botsing voor Rietspruit kafee naby Vanderbijlpark Na bewering was die bestuurder van die rooi motor onderweg na Potchefstroom en die vragmotor onderweg na Vanderbijlpark. Die oorsaak is nog onduidelik. ER24 was op die toneel sowel as die owerhede. Volgens ‘n ooggetuie het die rooi kar uitgeswaai vir […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Botsing tussen Potchefstroom en Vanderbijlpark na bestuurder na bewering uitswaai vir slaggat