Ligte beserings na ongeluk op die R59 by die Redan afrit

3

Na bewering het die voertuig teen ‘n ander voertuig gebots en toe beheer verloor en gerol.

Daar was slegs ligte beserings.

Die verkeersdienste, brandweer en noodhulpdienste was op die toneel.

[Fotos deur Rudy Francis]

1

Posted on by jonckie

Comments Off on Ligte beserings na ongeluk op die R59 by die Redan afrit