Afrika bied unieke uitdagings en geleenthede vir besoekers!

‘n Gereeelde besoeker aan die Arrive Alive webtuiste het ‘n video gestuur wat elke trotse Suid-Afrikaners behoort te sien. Dit is skynbaar geneem by “Naankuse Wildlife Conservation” in Namibië. Op die Arrive Alive webtuiste en blogs deel ons dikwels fotos uit Afrika en die unieke gevare op die pad – en hierdie is nog ‘n […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Afrika bied unieke uitdagings en geleenthede vir besoekers!

Waar kan ek hulp en advies bekom oor Alzheimer’s /Dementia?

  Baie van ons het ‘n familielid met Alzheimer’s en is bewus van die eise wat dit aan ons elkeen stel. Op die Arrive Alive webtuiste het ons inligting beskikbaar gestel aan familielede rakende padveiligheid en watter risikos Alzheimer’s inhou vir veiligheid op die pad. Daar is ook wenke oor hoe om die persoon met […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Waar kan ek hulp en advies bekom oor Alzheimer’s /Dementia?

Wees bewus van medikasie en stappe om hartversaking te voorkom!

Welke stappe kan geneem word om hartversaking te voorkom of die impak daarvan te verminder? Ek het die afgelope 6 Maart presies 5 jaar gelede onverwags my pa aan die dood afgestaan na ‘n hartaanval. Met dit in my gedagtes wil ek graag in hierdie bespreking kortliks fokus op hartversaking en stappe wat geneem kan […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Wees bewus van medikasie en stappe om hartversaking te voorkom!

Hoe belangrik is die Koop-en -Verkoopooreenkoms by Besigheidsversekering?

Besigheidseienaars is bewus van die gevare wanneer ‘n mede-eienaar of vennoot te sterwe kom en meeste oordeelkundige besigheidsmanne besef dat hul hulself hierteen moet verseker! Dit is egter ook belangrik dat daar nie maar net ‘n versekeringspolis uitgeneem moet word nie en dat die papierwerk en veral die Koop-en-Verkoopooreenkoms in plek moet wees. Ons het […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Hoe belangrik is die Koop-en -Verkoopooreenkoms by Besigheidsversekering?

Waarom is jou versekering ‘n belangrike komponent in boedelbeplanning?

Die dood is nooit iets wat ons sommer oor gesels of wil konfronteer voordat dit duidelik is dat die harde realitieit voor ons deur staan nie. ‘n Goeie vriendin van my se pa het die afgelope week ‘n vier-vat hartomleiding ondergaan en dit het my maar net weer laat besef hoe belangrik dit is om […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Waarom is jou versekering ‘n belangrike komponent in boedelbeplanning?

Lewensversekering is nie maar net vir die onverskilliges nie!

Ons praat nie graag oor die dood of die gevolge van dood in die familie nie. Dit is veral hierdie tyd van die jaar wat families bymekaarkom wat ons liefs fokus op die mooi dinge in die lewe. Wanneer ons egter die koerante oopmaak is dit die tragiese sterftes wat ons nie verby kan kyk […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Lewensversekering is nie maar net vir die onverskilliges nie!

Hoe is dit moontlik dat 30 mense in een midi-bus ongeluk sterf?

Die slagting op ons paaie duur voort! Vanoggend het ek wakker geword met die nuus dat ‘n midi –bus taxi met ‘n trok gebots het en dat 30 mense in hierdie botsing oorlede is! Hierdie ongeluk het plaasgevind op die N3 buite Harrismith. My eerste gedagte was dadelik “30 mense” – is dit nie te […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Hoe is dit moontlik dat 30 mense in een midi-bus ongeluk sterf?