COVID-19: Vrystaat Landbou neem nie verantwoordelikheid vir onwettige optrede nie

Vrystaat Landbou (VL) beskou die COVID-19 pandemie wat die land en die wêreld bedreig in ‘n baie ernstige lig. VL is daarom verbind om die inperking en riglyne wat daar gestel is om die verspreiding van die virus te beperk, na te kom. VL verbind hom verder as ‘n essensiële diens om te alle tye […]

Posted on by jonckie

Comments Off on COVID-19: Vrystaat Landbou neem nie verantwoordelikheid vir onwettige optrede nie

Sakeliga: Permitte en voortsetting van bedrywighede tydens inperkingstyd

Sakeliga ondersteun die ondubbelsinnige boodskap van President Ramaphosa op 22 Maart dat 1) ondernemings wat hul bedrywighede op afstand en aanlyn kan voortsit dit moet doen, en 2) dat ondernemings wat deel van essensiële produksiekettings vorm oop moet bly. Hierdie standpunt is ook op 24 Maart 2020 deur Ebrahim Patel, Minister van Handel en Nywerheid bevestig. Intussen word verskeie regulasies egter op die laaste oomblik en vol foute gepubliseer, en is dit regtig teleurstellend hoe […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Sakeliga: Permitte en voortsetting van bedrywighede tydens inperkingstyd

Vrouens al meer die teiken van plaasaanvalle in die Vrystaat

Vrystaat Landbou (VL) is ernstig besorg oor die 2 plaasaanvalle wat in die Vrystaat binne 12 ure van mekaar plaasgevind het op 22 en 23 Maart 2020. In beide die aanvalle, wat onderskeidelik in Bothaville en Tweeling plaasgevind het, is die produsente geteiken. Mev Wilna Swanepoel van die plaas Morester in die Bothaville distrik en […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Vrouens al meer die teiken van plaasaanvalle in die Vrystaat

2020 NAMPO Harvest Day postponed

The COVID-19 outbreak is an unpreceded occurrence, and the global pandemic has, in a short space of time, impacted organisations in countless ways. We’re living through a year that is uncharted, and things around us are changing extremely fast. Following the stringent measures implemented by the South African Presidency, which included prohibiting gatherings om more […]

Posted on by jonckie

Comments Off on 2020 NAMPO Harvest Day postponed

Duitse motorfietsryer beseer in botsing in Meiringspoort

‘n Motorfietsryer van Duitsland het gistermiddag ‘n beenbesering opgedoen tydens ‘n botsing met ‘n motor. Die toeris was deel van groep motorfietsryers wat gistermiddag in die rigting van Klaarstroom deur Meiringspoort onderweg was. Sover vasgestel kan word is hy ‘n ervare motorfietsryer, maar op ‘n stadium het hy aan die verkeerde kant van die pad […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Duitse motorfietsryer beseer in botsing in Meiringspoort

Hoe om ‘n vesellyn aan jou huis te koppel

Teen hierdie tyd het jy van al die opwinding rondom veselkonnektiwiteit in jou buurt gehoor. Dit is ongetwyfeld dat jou bure en familie hul opwinding met jou deel. Jou tieners kan nie wag om ‘n vinnige internetsnelheid en megabandwydte te kry om vermaak en speletjies te stroom nie. Jou internetverbinding is op die punt om […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Hoe om ‘n vesellyn aan jou huis te koppel

Vrystaat Landbou versoek lede om riglyne oor COVID-19 aan werknemers beskikbaar te stel

Sonder om paniek te saai en in ‘n poging om die verspreiding van COVID-19 te probeer beperk het die Dagbestuur van Vrystaat Landbou(VL) op 16 Maart 2020 vergader en as gevolg van sy verantwoordelikheid teenoor sy personeel, bestuur, lede en hulle werknemers besluit om alle byeenkomste wat vir die volgende 30 dae beplan was uit […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Vrystaat Landbou versoek lede om riglyne oor COVID-19 aan werknemers beskikbaar te stel

Bestuurder beseer toe bakkie die pad verlaat in Oudtshoorn

Die bestuurder van ‘n Isuzu-bakkie is vanoggend deur paramedici hospitaal toe geneem nadat hy beheer oor die bakkie verloor het. Hy het vermoedelik ’n heupbesering opgedoen. Die ongeluk het op die hoek van Andersonstraat en Parkweg plaasgevind. Volgens inligting wat die Oudtshoorn Courant op die toneel bekom het, het die bestuurder se deur blykbaar oopgegaan […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Bestuurder beseer toe bakkie die pad verlaat in Oudtshoorn