Comrades-marathonvereniging (CMA) en Toyota Suid-Afrika span saam vir 90ste Comrades-marathon

Twee Suid-Afrikaanse helde, die Comrades-marathonvereniging (CMA) en Toyota Suid-Afrika, span Sondag weer saam om die 90e Comrades-marathon op 31 Mei 2015 in Durban aan te bied. Toyota Suid-Afrika sal as amptelike borg en toegewyde liefdadigheidsvennoot van die CMA sy status as entoesiastiese ondersteuner van atletiek in Suid-Afrikaanse sport in die algemeen verstewig. Toyota sal benewens […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Comrades-marathonvereniging (CMA) en Toyota Suid-Afrika span saam vir 90ste Comrades-marathon

Splinternuwe Toyota Hilux herdefinieer “taai”

Die agtste geslag van Toyota se immer gewilde Hilux is vandag amptelik in Bangkok onthul waarna verkope van dié splinternuwe model in Thailand sal begin… en dit was gewis die wag werd. Hilux, een van die wêrdeld se bekendste en mees geliefde handelsname, was in 1968 die eerste keer in handelaarskappe, en meer as 16 […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Splinternuwe Toyota Hilux herdefinieer “taai”

De Villiers / Swan naaswenners in Secunda Motor tydren

Die derde ronde van die 2015-Suid-Afrikaanse Tydrenkampioenskap, die Secunda-Motor-tydren, het die soort skouspel wat alles en almal verwag het, opgelewer – maar nie noodwendig om die regte redes nie. Die Castrol-Toyota-renspan het die byeenkoms met ’n puik tweede plek algeheel vir Giniel de Villiers en Carolyn Swan in hul Toyota Yaris S2000 afgesluit, terwyl Leeroy […]

Posted on by jonckie

Comments Off on De Villiers / Swan naaswenners in Secunda Motor tydren

Toyota en Toyota Vrystaat Cheetahs weer by Nampo Oesdag

Die Nampo-oesdag is en bly ’n hoogtepunt op die landbou-kalender, en soos dit jare lank al die geval was sal Toyota Suid-Afrika Motors vanjaar weer daar wees en sy vooraanstaande posisie vir die 2015-skou behou. “Die landbougemeenskap ondersteun die Toyota-handelsnaam geskiedkundig nog altyd – veral die Toyota Hilux,” sê Nicole August, Senior Bestuurder vir Promosies […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota en Toyota Vrystaat Cheetahs weer by Nampo Oesdag

Niemand met onvoldoende sig in een oog mag ‘n vragmotor bestuur nie!

Vraag: Ek is gebore met gloukoom in my regteroog.  Ek het ongeveer 25 jaar gelede my swaar voertuiglisensie (EC) bekom.  In 2004 kon ek nie my Openbare Bestuurspermit (PDP) bekom nie, as gevolg van my oog en die Verkeersdepartement skrap toe my lisensie. Ek bestuur sedertdien sonder ‘n lisensie, maar kan nie die waarde van […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Niemand met onvoldoende sig in een oog mag ‘n vragmotor bestuur nie!

Toyota verbeter Etios-wenformule net nog meer

Toyota se immer teenwoordigende Etios, wat pal op die topverkoperlys is, het nog verfynings vir die 2015-modeljaar bygekry. Hoewel sy buite-opkikkering tot ’n nuwe rompkleur – Jet Grey-metaalvlokkieverf (’n glimmende middelmatige silwer) – beperk is, is die meeste veranderings aan die binnekant aangebring. Sy splinternuwe antrasietkleurige doekstofbekleedsel met ’n beskeie dog netjies ontwerpte stippellyn gee […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota verbeter Etios-wenformule net nog meer

Toyota bly markleier in April met algehele voertuigverkope

    Marksegment April 2014 April 2015 %-verandering Passasiersvoertuie 30 778 30 184 -1,9% Ligte handelsvoertuie 12 851 12 077 -12,2% Medium handelsvoertuie 815 777 -4,7% Swaar handelsvoertuie 404 442 9,4% Ekstraswaar handelsvoertuie 1 098 939 -14,4% Busse 79 84 6,3% Uitvoer 16 802 23 615 40,5% Algehele mark (plaaslik) 46 016 44 503 -3,3% […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota bly markleier in April met algehele voertuigverkope

Castrol Toyota Renspan slaggereed vir terugkeer na Sugarbelt Veldren

Die naam “Sugarbelt” is sinoniem met Suid-Afrikaanse veldrenne. En nou, nadat die byeenkoms in 2014 oorgeslaan is, is die deelnemers weer besig om hulle vir hierdie ikoniese ren, wat vanjaar op 8 en 9 Mei beslis word, voor te berei. Die ren is laas in 2013 aangebied en is op daardie geleentheid oorheers deur die […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Castrol Toyota Renspan slaggereed vir terugkeer na Sugarbelt Veldren