Toyota belê R6,1 miljard vir vervaardiging van splinternuwe Hilux en Fortuner in Durban

Die Japannese voertuigvervaardiger Toyota het vandag aangekondig dat hy meer as R6,1 miljard vir die vervaardiging van die splinternuwe Hilux en Fortuner by die Prospecton-aanleg in Durban belê het. Dit herbevestig Toyota Suid-Afrika Motors (TSAM) se posisie as die grootste voertuigvervaardiger in Suid-Afrika, wat nie minder nie as vyf individuele modelreekse (Hilux, Fortuner, Corolla, Corolla […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota belê R6,1 miljard vir vervaardiging van splinternuwe Hilux en Fortuner in Durban

1e algeheel vir Leeroy Poulter/Elvéne Coetzee in Secunda -Tydren

Die tweede Secunda Motor-tydren, derde ronde van die 2016-Suid-Afrikaanse Nasionale Tydrenkampioenskap, het in ’n verbete stryd tussen die oudkampioene Leeroy Poulter en sy navigator, Elvéne Coetzee, en hul Toyota Gazoo Racing SA-spanmaats, Giniel de Villiers en sy navigator, Carolyn Swan, ontaard. Die twee Toyota Yaris S2000-spanne was in ’n wipplankstryd betrokke waarin Poulter/Coetzee in die […]

Posted on by jonckie

Comments Off on 1e algeheel vir Leeroy Poulter/Elvéne Coetzee in Secunda -Tydren

Toyota-hibriedverkope in Suid-Afrika oorskry 2900 eenhede

Toyota se hibriedvoertuie het hul eienaars al 25 miljard liter petrol bespaar – genoeg vir elk van hul motors om teoreties om die aardbol – en verder – te ry. Dié berekening is deur Toyota as die wêreld se voorste motorvervaardiger onthul toe hy aangekondig het dat hy reeds meer as nege miljoen Toyota- en […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota-hibriedverkope in Suid-Afrika oorskry 2900 eenhede

Hoe waaksaam is jy om jou voertuig te beskerm teen kapings?

Ons vriende by Netwerk24 / Wheels24 het ‘n video met ons gedeel van ‘n voertuigkaping wat illustreer hoe maklik dit kan wees vir kriminele om beheer van ‘n voertuig te neem wanneer ons nie op ons hoede is nie. Ons het dit ook verwys na die kenners van Hijack Prevention Academy om ‘n paar gedagtes […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Hoe waaksaam is jy om jou voertuig te beskerm teen kapings?

Oorwinnings vir Toyota Gazoo Racing SA in Veldtydrenkampioenskap

1e algeheel vir Poulter/Howie (Toyota Hilux, Klas FIA) 2e algeheel for Taylor/Murphy (Toyota Hilux, Klas FIA) 1e in Klas S vir Strumpher/Hugo (4×4 Mega World-Toyota Hilux) Toyota wen vervaardigersprys VREDEFORT, VRYSTAAT – Dit was ’n treffende agtereenvolgende dubbele oorwinning vir Leeroy Poulter en sy navigator, Rob Howie, toe hulle die heel eerste Vredefort-Supernaelren, die tweede […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Oorwinnings vir Toyota Gazoo Racing SA in Veldtydrenkampioenskap

Een verdagte dood, vier gearresteer ná skietery in Johannesburg

Een verdagte is dood en vier gearresteer ná ‘n skietery in Lenasia, suid van Johannesburg. Dít kom nadat twee voertuie Vrydagmiddag in Vereeniging gesteel is. Kort ná 14:30 is Ctrack se reaksiespan ontbied nadat die eienaar van ‘n Toyota Fortuner die inbelsentrum gebel het om te rapporteer dat haar voertuig gesteel is. ‘n Tweede reaksiespan […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Een verdagte dood, vier gearresteer ná skietery in Johannesburg

Toyota 86 word tweedeur “Shooting -Brake”

Toyota se ikoniese koepee, die 86, is in ’n dramatiese tweede-‘Shooting-Brake’-konsep omgeskep. Die 86 ‘Shooting-Brake’ het op soortgelyke wyse as in die film Transformers van ’n sportmotor in ’n klassieke koepee met ’n kenmerkende langer daklyn ontwikkel. Die prototipe, wat die 86 meer praktiese agterkant-stilering gee, is in Sydney deur die Toyota 86-hoofingenieur Tetsuya Tada […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota 86 word tweedeur “Shooting -Brake”

Nuwe Fortuner veroorsaak opskudding in sy eerste 14 dae op die mark

Toyota was in April die vierde agtereenvolgende maand Suid-Afrika se topverkoper namate die vraag na die blinknuwe Hilux en splinternuwe Fortuner die plaaslike gunsteling-motorvervaardiger gehelp het om sy naaste mededinger in die kleinhandelstryd met nie minder nie as 28 persent uit te stof. Toyota het 8791 verkope in April aangeteken en ’n voorsprong van 2529 […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Nuwe Fortuner veroorsaak opskudding in sy eerste 14 dae op die mark