Bestuurder vir dronkbestuur gearresteer na ongeluk in laatnag in Oudtshoorn

Die bestuurder van ‘n Golf met ‘n Mosselbaai registrasienommer is vanoggend omstreeks 02:30 in hegtenis geneem vir dronkbestuur nadat hy in ‘n botsing betrokke was. Volgens inligting wat bekom is, was die voertuig met Voortrekkerweg in die rigting van Calitzdorp onderweg. Die bestuurder het egter by die ingang van die De Jagersportgronde in die teenoorgestelde […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Bestuurder vir dronkbestuur gearresteer na ongeluk in laatnag in Oudtshoorn

Bekende in landboukringe sterf toe bakkie rol buite Oudtshoorn

n Bekende man in landboukringe is vanaand omstreeks 22:00 oorlede in ‘n ongeluk naby Surval op die grottepad. Hy was vanaf sy werk onderweg na sy huis toe sy dubbelkajuitbakkie op ‘n draai die pad verlaat en gerol het. Nooddienswerkers het die bakkie se deure en dak met meganiese toerusting afgesny om by hom te […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Bekende in landboukringe sterf toe bakkie rol buite Oudtshoorn

Ma en kinders beseer in botsing na sleepwa swaai op pad na De Rust

‘n Ma en haar kinders is gistermiddag na die hospitaal geneem na ‘n ongeluk op die De Rust-pad. Volgens inligting wat deur die Oudtshoorn Courant bekom is, het die vrou ‘n bus met ‘n sleepwa verby gesteek. Dit blyk dat die sleepwa geswaai het en haar motor getref het. Haar motor het die pad verlaat […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Ma en kinders beseer in botsing na sleepwa swaai op pad na De Rust

Vrou beseer na voertuig rol op N1 naby die Beyers Naude afrit

‘n Vrou is beseer nadat haar voertuig die pad verlaat het en by ‘n skuinste afgerol het, op die N1 suid naby die Beyers Naude afrit. Netcare 911 paramedici het op die toneel gekom en die vrou buite haar voertuig gevind. Nadat sy behandel is op die toneel is sy na die Netcare Garden City […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Vrou beseer na voertuig rol op N1 naby die Beyers Naude afrit